Latest Rating
Register Now!!!
Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
Search the Forums
Top 50 Forum Users
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23248 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18560 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6793 |
| BrianB | 6027 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3941 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 617 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 469 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 287 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
| Theuns | 113 |
Rank Legend
Rank
Score
Bronze
5+
Silver
50+
Gold
100+
Platinum
250+
Titanium
450+
Moon
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturn
2000+
Uranus
2600+
Neptune
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 25 508
Total Replies: 290 603
Total Views: 89 915 799
Welcome
FAQ & General Chat
Technical Advice
Product & Business
Resorts
Clubs & Rallies
Road Conditions
Recipes & Food
Towing Advice
Comedy Corner
Best or Worst Experiences
Camping Tips
Full Timers
Swap & Trade
Tours
topics: 4 708
replies: 33 808
views: 18 458 753
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Dube Private Game Reserve
North West, Brits
Type of Resort:
Family with children: 55
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 5
Dube game farm
replies: 4
views: 8134
Nicky
New Member
22% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 10 Dec, 2010
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Nicky
New Member
22% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 10 Dec, 2010
Hallo julle
Ons gaan by Dube Game farm kamp en het gewonder of enige iemand onlangs daar was en ons kan vertel wat om te verwag ?
Dankie
Nicky
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1835
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 18 years
Dag Nicky
Ek het dieselfde vraag gevra so 'n week of drie gelede, en baie goeie kommentaar gekry - kyk gerus daarna. Ons staan daar vanaf 29 - 4 Januarie en julle? Laat weet asseblief! Indien wel gedurende "ons" tydperk, sal ons uitkyk vir julle - goud kleurige X-Trail FS registrasie met 'n Bush Baby. Laat weet my!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Nicky
New Member
22% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 10 Dec, 2010
Hallo Nico
Dankie - ek het al begin stres want niemand antwoord nie :-) Ons gaan vanaf die 18de-23ste Des. Baie dankie vir jou hulp. Geniet julle kamp en geniet die "silly season".
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1835
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 18 years
Dag Mede Kampeerders!
Joan en ek was toe by Dube Wild Reservaat, en kan ons besoek met een woord opsom: FANTASTIES!!
Aankoms:
Baie entoesiastiese sekuritietswag by die hek kon ons omtrent nie genoeg verwelkom nie - ons het eerlikwaar gevoel dat hy werklik BLY was om ons te sien!
Ontvangs:
Baie vriendelik, baie behulpsaam, en 'n BAIE netjiese ontvangs area. 'n Dam is naby die ontvangs waar jy met 'n drankie kan sit en kyk hoe die diere kom drink. Mielies word gestrooi vir die (honderde) voels, bosvarke edm. wat daarvan kom eet.
Staanplek:
Geen afgebakende staanplekke nie, by party plekke is die gras redelik skraal, bome is redelik laag (tipies Bosveld Doring bome) redelike goeie skadu. Braais is nie ingebou nie, wat nogal handig is, aangesien jy dit kan skuif waar dit vir jou gerieflik is. Die braais word elke dag skoongemaak, en .... die roosters word afgeborsel met 'n staalborsel!! Elektriese koppeling is of m.b.v. 15 Amp proppe of blou Karavaan koppeling
Sekuriteit wagte loop die hele nag deur en hou toesig. Ons was baie tevrede met ons staanplek - 'n lapa naby ons het selfs onderdakparkering vir my X-Trial gebied!
Ablusie:
Mense, wat 'n gesig. Ons het 'n ablusieblok naby ons gehad met 2 toilette met wasbakke,3 storte met wasbakke en toilette, 1 badkamer met wasbak en toilet, en 'n skottelgoed opwas area. Hierdie ablusieblok het sy eie skoonmaker wat DIE HELE DAG net skoongemaak het - na jy die toilet gebruik is sy daar om skoon te maak - onmiddelik!
Fasiliteite:
Vorige kampeerders op hierdie forum het gekla dat daar nie veel vermaak is vir kinders nie. Ek weet nie of mense net kieskeurig is nie, maar tydens ons besoek (eind Desember - begin Januarie) was daar 'n springkasteel en kinders het baljaar in die twee koue swembaddens. Daar is 'n warm bad, (water word warm gehou teen 30 grade Celsius vir 365 dae 'n jaar!), asook 'n groot jacuzzi met 4 kleiner jacuzzis ('n fooi word gehef vir die gebruik van hierdie kleiner baddens)Fietse baljaar deur die kamp en jy kan fietsry in die reservaat - en het ek gery! Heerlik! By ontvangs is daar 'n snoeker tafel ens.
Wild:
Besoekers word toegelaat om of met hulle eie voertuie die wild te gaan besigtig, maar 'n toervoertuig is ook beskikbaar. Voetslaan paadjies is orals en die wild is pragtig. Ongelukkig was die Elande oortrek met bosluise, maar die eienaars gaan hulle daarvoor behandel. Diere om te sien is Eland, Zebra, Bontebok, Rooibok en Kameelperde - ons was ook gelukkig genoeg om 'n klein kameelperd vulletjie te sien 20 minute na geboorte. Die verskillende voelsoorte is pragtig.
Mag ek weer 'n keer noem? FANTASTIES - en ons is weer daar vir Paasnaweek - moet gaan sien heo die Kameelvulletjie gegroei het! Dankie Corrie, Gert en andere vir die plesier!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Sign In Required




