Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18488 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 360 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Dinokeng alternatief tot die KNP?
Ons lees al hoe meer hoe die KNP agteruit gaan en van verkeersophopings by wildbesigtings . Dit is veral verkeersophopngs wat my heeltemaal my humorsin laat verloor.
Ons beplan nou November twee weke in Satara. Wil self sien hoe dit lyk.
Is Dinokeng ‘n alternatief? Indien wel watter kamp is lekkerste?
Nee.....definitief nie
1ste keuse by ons bly maar KNP as dit by wildsbesigtiging kom...met al die negatiewe aksies wat daar gebeur
2de Keuse is Pilanesberg. Ons het nog altyd goeie wildsbesigtiging daar gehad. Sien gewoonlik die Big5 daar...buffels is vir ons gewoonlik n stryd om te vind. Ook al hier in groot verkeersknope gesit....miskien nou beter aangesien bewarings fooie hoog is en sommige weghou
Ons het al heelwat oorde in Dinokeng besoek en van die seker 25 keer wat ons al daar was het ons nog net 2x die olifante gesien, 3x leeus, 1x Buffel, 3x Renoster, en nog nooit n luiperd nie....maar heelwat jagluiperde. Moet bysê....die laaste 10-15 keer gaan ons net soontoe vir die kampeer ervaring...dis altyd baie lekker. Selfdrive is ook net hoofsaaklik beperk tot suid van teerpad....enkele stukkie noord. Menslike konstruksies en kampe is ook baie.....omtrent elke 15-20 minute sien jy n kamp.
Kampeer in Dinokeng is natuurlik baie luuks teenoor KNP en Pilansberg omdat dit privaat gedrewe is.....baie oorde het ook privaat ablusies en is absoluut puik. Maar keuses is groot in Dinokeng......vanaf luuks kampeer tot grensloos off the grid.
Ons ry nou juis weer Woensdag Dinokeng Camp and Leisure toe....ons geniet hul skoon fasiliteite altyd baie en vriendelike eienaars.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Om vir jou voorstelle te gee watter kamp om aan te beveel, gaan afhang van jou behoeftes. Daar is aan die gang kampe met supertubes ensovoorts tot stil off the grid boskampe. Keuses is wyd en groot
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons gaan elke jaar in 40% afslag tyd na Kruger. Die "verkeer" is dan nie so erg nie, veral as mens hoër as Skukuza gaan kampeer. Ons maak 'n punt om ALTYD in Satara te gaan kamp. Vandaar af na die Noorde raak dit skielik baie rustiger.
Ons 2de keuse is ook Pilansberg, maar nie in skoolvakansies en langnaweke nie. Het al pragtige besigtigings daar gehad. Ons was einde Julie daar vir 5 aande, en het die groot 5 gekry. Weliswaar effe duur aan parkfooie, maar ek spaar dit op brandstof. Dis net 100km van my huis af, teenoor 530 km na Malelane hek.
Julle kan ook die volgende Sanparke oorweeg--- Mokala, Bergkwagga. Dalk was julle al daar, maar selfs hulle is nie Kruger nie. Ons geniet egter veral Mokala baie, omdat daar net 6 kampplekke met privaat ablusie is.
Dankie vir julle insette. Maak 100% sin