Latest Rating
Register Now!!!
Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
Search the Forums
Top 50 Forum Users
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23108 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6743 |
| BrianB | 5987 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3816 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1529 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 380 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Rank Legend
Rank
Score
Bronze
5+
Silver
50+
Gold
100+
Platinum
250+
Titanium
450+
Moon
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturn
2000+
Uranus
2600+
Neptune
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 25 476
Total Replies: 289 964
Total Views: 89 741 871
Welcome
FAQ & General Chat
Technical Advice
Product & Business
Resorts
Clubs & Rallies
Road Conditions
Recipes & Food
Towing Advice
Comedy Corner
Best or Worst Experiences
Camping Tips
Full Timers
Swap & Trade
Tours
topics: 4 707
replies: 33 748
views: 18 381 547
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
Dimalachite River Lodge
Free State, Parys
Type of Resort:
Family with children: 6
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0
Dimalachite Karavaan park, Parys
replies: 1
views: 8328
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1825
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 18 years
Ons het die naweek by Dimalachite Karavaan Park deurgebring, tydens die Parys Crater Cruise Fiets wedren.
Registrasie: Baie goed, betalings per EFT, res in kontant by aankoms (hulle aanvaar nie kredietkaart nie)
Roete: Maklik om te kry, maar die laaste 7 kilometers is swak grondpad.
Aankoms: Goed. Vriendelike mense, sekuriteitswag baie hulpvaardig (en praat Afrikaans!)
Staanplek: Daar is 'n keuse of jy by die rivier wil staan , of verder weg. Aangesien ons fietsryers is (nie tyd om te gaan visvang nie <;=))het ons 2 staanplekke weg van die rivier verkies. Party staanplekke het baie meer koelte as ander - my fietsry vriend het heerlike koelte gehad, terwyl ons in die son gebak het die heel dag. Staanplekke word toegewys, so jy kan nie 'n "lekker" plek uitsoek nie.
Baie wind het ons gevang - kyk na die rigting waarin die wind waai (of die bome lê), en slaan jou seile dienooreenkomstig op! Ons het op die swaar manier geleer!
Baie muggies, miere en rysmiere. Kry vir jou 'n gogga vanger vir gemoedsrus - die goed vreet jou op!
Pragtige voëllewe- die koringvoëltjies is te pragtig en mak! Geen visvangers ("Malachite Kingfisher") gesien nie
Ablusies: Netjies en skoon, maar geen elektriese proppe vir mans se skeermes nie, geen aparte urinane ("fluitplek") nie, dus staan jy en wag dat een van die 2 (twee!) beskikbare toilette oop is! (Nou weet ek hoekom my vrou partykeer so bleek word as sy in die ry moet staan)Van die slotte is gebreek, water is warm, matjies op die vloer. Toiletpapier word gereeld vervang.
Geriewe: Pragtige swembad, (wat nie toegespan is nie - is dit nie onwettig nie?) groot ontspanningsarea, lekker kroeg met groot TV skerm (rugby kyk!), borrelbad waarvoor jy ekstra betaal.
Baie mooi braai areas voor elke staanplek, wat gereeld skoongemaak word.
Baie lekker speelplek vir die kinders, klimrame ens.
Sekuriteit: Ooglopend goed, aangesien min buitestaanders inkom. Lawaai in die nag (nieteenstaande GROOT tekens buite wat vertel lawaai, musiek, radios ens. word nie toeglaat nie) het egter hierdie leemte ontbloot - die telefoon word nie beantwoord nie, en die klompie langs ons het eers 02:30 tot ruste gekom .... en ons moes die Saterdag 103 km bergfiets gaan ry - nie snaaks nie! Was darem baie stiller die volgende nag, aangesien die toesighouer(s) ingetree het
Waarde vir geld? Vir wat ons gekry het, teenoor die prys, (R 115,00 p.p.p.n.)was dit sekerlik nie te goedkoop nie, maar ons sal weer gaan. Hopelik is die kleiner probleempies dan opgelos!
Groetnis.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May, 2007
Experience: 61 years
Nico dankie ver die info
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Sign In Required



