Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23119 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3821 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2211 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 383 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Camping at Onrus River Caravan Park - Recommendation or not?
Thanks
Ken nie daai plekke nie, maar welkom hier op die forum.
Daar was op 'n stadium 'n sekuriteitsprobleem, maar dit is suksesvol aangespreek deur Overstrand Munisipaliteit. Ekself het lanklaas daar gekamp, maar my suster-hulle kamp gereeld daar en is baie gelukkig met die sekuriteit en geriewe. Dit is gewis nog een van die beter munisipale oorde.
Welkom Andrew
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Andrew ek bly so 5 km. van Onrus kamp . Soos genoem is die veiligheid baie goed. Ek persoonlik dink die geriewe kan so bietjie opgradeer word en die kamp nog netjieser gemaak word. Ek dink tog jy sal dit baie geniet onder die Melkhoutbome of op een van die oper staanplekke.Pragtige omgewing. Maurits
Dankie almal!
Het lanklaas daar gestaan. Elke keer was dit net n plesier. Ablusie is baie oud maar skoon. Gehoor van sekuriteit problem so wees maar versigtig soos oral in SA. eNJOY!



