Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23231 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6022 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3909 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 456 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
Camp site allocation
I am new at camping in the KNP and need advice.
From what I understand you can reserve a specific camp site at Tsendze only.
For the rest of the camps it would seem that the allocation is on a "first come first serve" basis.
How does a person then go about accessing a reasonably nice campsite, say near the fence of the camp?
Secondly, if you are camping with friends is there any way to reserve two camp sites next to each other?
Hoe moet 'n mens te werk gaan?
Enige advies van die ou manne sal waardeer word.
Welkom hier Rob
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Hi Rob ja dit is first come first serve .Jy moet vat wat oop is, en sommige tye as jy daar kom staan jy in die son, daar is nie n boom naby .So maak voorsiening vir n blink seil om oor jou tent se dak tetrek As jy baie gelukkig is sal jy n plek teen draad kry ,maar dan moet jy baie geluk hê .En kry vir jou n lang elektriese koord, want sommige staanplekke wat jy kry is die krag prop baie vêr .Dit verskil ,maar as ek skuif tussen kampe, doen ek dit so vroeg as moontlik, vir my werk dit die beste, dan het jy n groter keuse van staanplekke .Met alles inaggenome bly die Kruger altyd lekker

Ja....maar soms n moeilike een. Laas het ons staanplek teen heining gesoek....het baie vroeg gegaan, kon toe niks kry nie. Het toe elders opgeslaan. Teen 10am 11am begin klompie oppak teen grensdraad. Ons het toe maar weer af geslaan en weer opgeslaan teen grensdraad
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

In some camps you have to pay more for the fence site. My experience is that the fence site is not worth the effort or extra cost.

Ja kyk as ek praat van vroeg by kamp aankom dan bedoel ek so 10 uur .Ek weet ongelukkig nie van n kamp waar jy meer kan betaal vir n site teen die draad, dit is vir my n nuwe een .

Dink 10am is beter tyd. Ons het laas 7am by Satara ingery, toe slaap meeste nog🤔🤣
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Ja Geert 7 uur beslis tevroeg .Jy sien wat ook gebeur, baie mense ry nog gou so laaste draai, voor hulle kom oppak .

Welkom op die forum jy bespreek wel en betaal meer vir teen die draad kamp by Shingwedzi ek vat maar wat ek kry.
Kan nie gepla wees met 'n staanplek teen die draad nie, het lank terug een gekry by Satara en geen rus vir jou siel gehad nie - mense aanmekaar oor jou tent toue geklim en geval en op jou staanplek kom staan om na diere te kyk. Geen privaatheid meer gehad nie.
Het ook al ondervind...meer privaatheid weg van die draad.

Ek weet op 'n stadium het jy meer betaal vir 'n staanplek teen die draad by minstens Satara, maar omdat daar nie spesifieke staanplekke aangewys word nie, was dit 'n probleem om jou duurder staanplek te kry. Mense het hulle bloot nie aan sulke dinge gesteur nie. Ek kry egter niks op die webblad hieroor nie, so dit het seker verval.
Daar is ook die probleem dat mense by een kamp bespreek waar daar op papier plek beskikbaar is en dan bloot na 'n ander, meer populêre kamp trek waar hulle nie bespreek is nie. Dit gaan al baie jare aan en is nie die skuld van die huidige bestuur nie.
By Singwedzi kan jy kies tussen 4x verskillende kamp opsies....onder andere grensdraad staan plekke en ook grootte van staanplek.
By Satara is dit bloot net die keuse met krag of sonder krag

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

By Shingwedzi betaal jy beslis meer vir 'n uitsig plek teen die heining, maar dis nie per staanplek bespreek nie - "first come first served".
Dit is net by Tsendze waar jy 'n spesifieke staanplek vooraf bespreek.

Dankie vir al die wenke.
Thanks everyone. 😀
Joe ek stem saam met jou oor die staanplekke by die draad ... heeltemal onnodig. Ons staan terug van die ge-crowd. Ons staan nie korter as vier of vyf dae in die Wille Kruger-kampe nie, as ons laat aankom by n kamp slaan ons nie op nie, ons bly gehaak. En die volgende oggend kyk ons wie pak op, en as dit nodig is skuif ons en slaan kamp op.
En daar is MIN dinge wat my so de %%##$@$^ in maak as wanneer iemand n 100 tree ver gekom het en my kragpunt gebruik. Skaamteloos haal ek sy kragprop uit. Daar sal altyd n %$%$#@# wees wat nie verstand het nie.

Danie, presies soos jy nou daar se'! selfde probleem al gehad, "been there, done that!"




