Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23232 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18559 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6027 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3920 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 457 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 286 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |

Bush 'n Buck
Middag almal,
Het iemand al by Bush 'n Buck in Brits area gaan kamp? Soek asb terug voer.
Groete, Karin
Karin, ek bly in Brits en het nog nooit van die plek gehoor nie. Is dit 'n nuwe plek en min of meer waar is dit geleë?
Karin, ek het nou hulle website gekry. Nooit eers geweet die plek bestaan hier naby ons nie. Ons sal dit bietjie probeer.
Ons was daar oor Kersfees, baie lekker en rustig. Daar is familie badkamers by die staanplekke. Nie baie koelte toe ons daarwas, maar hulle is besig om iets daaraan te doen.
Groete, Pat
Hallo Karin:
Tel. nommer is 0827724747. Hoop die teerpad soontoe is nou beter. Was een middag daar, vriendelik ontvang. Staanplekke is mooi groen, langs mekaar in 'n groot blok, maar bome moet nog groei. Ablusies is mooi en skoon en genoeg, van die warm water word verhit met "donkies", so lyk dit my. Wees maar versigtig as jy in vertrekke inbeweeg, die natuurlewe kan ook daar wees, die teels is vir my te donker. Daar is swembad naby die chalets. Daar is ook nog huisies, die "Big Five", is romanties tussen die bosse versteek in die park, ver weg van mekaar. Sal liewers net twee klein kinders laat slaap in die leefarea se banke, die slaapkamer is ruim met dubbelbed en badkamertjie. Kombuis/eetplek/leefarea is oop-plan, nogal klein spasies. Afdak vir motor, buite borrelbad, braai geriewe, ens. by elke huis, regtig oulik. Lugreeling en skuif glasdeure saam met vensters gee koelte en lig in vertrekke. Persoonlike wildritte op golf motortjies wat jy huur vir twee persone. (Vat selfoon saam). Groete




