Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23112 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18508 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5990 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3819 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 382 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Bush-Inn resort, Springs Gauteng
Anyone been to this resort and have some feedback please. Never been there... Don't find anything under "resort ratings" on this forum.
Hi Joe, worked in Springs for few years, never heard of this place. Website shows nice pictures with most reviews as good. Also chalets on "Lekkeslaap" with good reviews. Seems like nice place for weekend getaways and entertainment for children. Anyone on East Rand to check this out for us ?
Was ook nog nooit daar nie, maar op facbook nog net positiewe terugvoering gehoor
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Thank you both for your replies, appreciate it. We're planning on visiting Kruger again next year and want to use the N4, Springs would be about half way from us, what other possible overnight accommodation could anyone recommend? Either camping or chalets.
Hoe wil jy ry? N3.....N12.....N4?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Indien jy via die N3, N1, N4 wil ry, kan jy by Smuts Farm Caravan Park in Irene oornag.
Ek bespreek gewoonlik eers my kampe in die wildtuin, en daarvolgens beplan ek my roete en oorslaapplekke.
Ek wil N3 ry tot by/naby Springs en dan op ñ manier by die N4 uitkom...(is oop vir voorstelle hier).
Ry gewoonlik maar Newcastle, Volksrust,Ermelo,Badplaas en dan Barberton na Marloth park.
Wil rustig sleep sonder padwerke en stamperige agter paaie.
Dankie vir al die insette.
Ek wil N3 ry tot by/naby Springs en dan op ñ manier by die N4 uitkom...(is oop vir voorstelle hier).
Ry gewoonlik maar Newcastle, Volksrust,Ermelo,Badplaas en dan Barberton na Marloth park.
Wil rustig sleep sonder padwerke en stamperige agter paaie.
Dankie vir al die insette.
Wil rustig sleep sonder padwerke en stamperige agter paaie.
When you find that road let us know 😝
Jy kan seker met R555 noord ry, en dan opklim op N12, na Witbank. Dan daarvandaan met N4 tot by Malelane en vêrder na Komatiepoort, as jy by Krokodilbrug wil ingaan.
Ja daar is verskeie opsies beskikbaar, sal maar mooi moet beplan want ek soek die mees direkte roete maar via die hoofpaaie. Gaan in by Krokodil brug.



