Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3822 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Bosveld Oase
Ek sal hierdie oord definitief weer besoek en sal enige persoon aanbeveel om daar te gaan kamp
Bly om dit te hoor, dis nie ver van my af nie en ek sit hulle op my kamp lys.
Het julle die oord gerate?
Their prices are too high for me R300/pn out of season and R480/pn in season. Not sure what thier pensioner rates are.
Dankie vir die web adress. Het gaan loer daar, hul mag duur wees, maar daar is min plekke wat voorsiening maak vir rolstoele. Dit is klaar n plus punt vir my.
Baie lekker oord, ten spyte van al die reels.
Ek voel dis juis die reels wat dit so lekker oord wil maak.
As julle weer daar is gaan doen die "Bosveld Roete" in die kroeg, al is dit net vir die sports...
Om dit op te som moet mans 3 cocktails en 'n "Jam-Jar" drink, en vrouens 2 cocktails en 'n "Jam-Jar" drink. Indien jy die roete voltooi kan jy jou naam op 'n plank sit agter teen die kroeg se muur.
Indien julle die roete wil doen en nog half nugter daar uit kom, begin al vroeg dag met 'n cocktail en doen die roete deur die hele dag, nie soos ons wat "slim" probeer wees en die roete in 3 ure gedoen het nie...
Ek hou vol met wat ek op my plankie geskryf het:
"Ek, Jam-Jar, Nooooit weer nie"
Ja suke dinge gee 'n plek gees.
Kamp volgende maand weer daar. Gaan eers die naweek kyk of Edenpark nog op die kaart is.
Ek hoop net dit is dan al so bietjie warmer daar.
Die enigste reel wat ek nie van hou by hulle nie is die ban op boulas/konkas.
Om om 'n braai te sit ek kuier maak nie so baie hitte nie, en dit is ook maar nie dieslefde atmosfeer nie.
Maar geniet dit Leon, ek sal ook weer graag een of ander tyd soontoe wil gaan.
Ja chameleon, dit is 'n jammerte, maar as jy die oord sien sal jy ook verstaan hoekom hulle die reel het.
Dis werklik 'n baie netjiese oord.
Hulle sal ons beslis in die warmer maande sien, sonder twyfel...
Hier is 2 drade, so ek plaas die groenner een sommer op beide.
Ons vorige kampe die konka daar gehad en dit net op die grond gedeeltes geplaas, net van die mooi gras af.
Maar jy kry mos die MENERE wat niks voel vir 'n oord nie en die konka sommer op die mooi groen gras sit.
Wel nou weet ons wat was die gevolg daarvan. (Geen KONKAS toegelaat nie)
Fanie & Sandra



