Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23224 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18554 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6789 |
| BrianB | 6021 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3904 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Member | 250 + |
| Grompie | 449 |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |

Bosfontein
Ek weet daar is nou al baie geskryf oor Bosfontein. Ons was so 'n paar weke gelede vir 'n naweek daar, en was weereens aangenaam verras. Elke keer as mens daar kom, kan jy sien hulle werk steeds baie hard om die oord net beter te maak. Het iemand al gedink om 'n koppie tee in 'n ablusie te gaan drink, wel ek het. Dit is so skoon, ruim, modern en ruik heerlik! Die tuine is pragtig, die staanplekke is omtrent 100% onder bome en die bestuur is wonderlik! Bosfontein, Taba Morula en natuurlik die Drie Berge is nou my local kuier(kamp)plek!
Ek stem saam Anette. Maar moet ook nie Klein Paradys naby Brits vergeet nie, net so 'n wonderlike plek. Hulle almal verdien 6 sterre!!!!
Ek moet saamstem dat dit een van die beste oorde nog ooit is. Behalwe vir die visvang is daar seker niks wat hulle kan verbeter nie.
Ons was reeds twee keer die jaar Bosfontein toe en ja, ek kan beaam dat dit n puik oord is. Deon en Martie laat ons altyd baie tuis voel en voorwaar n plesier om daar te kamp.
Ek stem! Voorwaar 'n lieflike plek om 'n naweek te spandeer. Wat dit nog beter maak is die bestuur se vemoë om die oord reëls af te dwing. Teen 22H00 in die aand is dit doodstil in daai oord. Lieflik.




