Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23217 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6788 |
| BrianB | 6017 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 929 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Member | 250 + |
| Grompie | 441 |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |

Bosfontein
Dag aan al die mense. Wil net graag terug voering gee oor die naweek by Bosfonetin. SUPER!! Ek het na al die mense se kommetaar gelees en moet erken dat almal 100% reg is. Dis n puik oord, veral as n mens net wil gaan kopskoon maak. Nie te ver vir ons nie (Kemptonpark) en lekker hoofweg amper al die pad. Ek weet ook nou hoekom die reels oor inboek so sterg is - toe ons uitgaan kom daar n Kombi met sleepwaentjie van voor moes hy toe agteruitry totdat ons kon verby gaan. Dis n smal paadjie waarmee jy in en uitry.
Maar anders - PUIK
Lantie dankie vir die terug voering ,
Dis soos ons Bosfontein ken! ! ! ! ! !
Fantasties, die badkamers vantasties. Dankie vir die lekker tyd wat ons daar kon kamp
Hierdie week vanaf Woensdag tot Sondag daar gaan kamp.
Die plek is regtig een van die beste karavaan parke wat ek al ooit in gebly het. Badkamers is pragtig en die kamp self is baie lekker en kinder vriendelik, hou maar net 'n ogie oor die kleintjies by die swembad.
Die pad in en uit is n enkel baan pad met geen plek vir verbysteek so hou asb by hulle reels in terme van inteken.
Kan dit regtig aanbeveel - 5/5
Groete
Douw
Ons sal ook gaan probeer.
Dankie!
Bosfontein is 'n "kom kyk" oord......
Baie dankie vir die terugvoering!
Ek is al lankal nuuskierig en sal verseker 'n draai gaan maak.
Kampgroete,
I see that there has been six Customer feedback reports already submitted on Bosfontein.
All six give a good review on the resort, please read them if you have not yet done so.
Also, please keep submitting your feedback reviews after your visit to a caravan park you have been to lately.
Thanks to those guys who have submitted their Feedback Reviews.
Keep at it!
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!





