Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6706 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Biltong resepte
Ek het hierdie biltong resep by n'Frystaat se Boer gekry en hy het dit by sy Pa gekry. Vir my is dit nog die lekkerste wat ek probeer het:
- 1Kg Silverside bees vleis
- 20g fyn sout
- 1ml Koeksoda
- 9ml Bruin Suiker
- 5ml gestampte swart peper
- Bruin asyn
- 5ml Salt Peter (optioneel)
Maak die vleis droog met n'papier handoek. Meng die droe bestanddeele saam en vryf in op beide kante van die vleis. Le die vleis op Glad wrap en gooi die bruin asyn op. Verseel en los dit so vir 24 uur. Draai een keer. Hang dit op in die droog kas met n'waaier. So 3-4 dae later dit vir ons reg om te geniet.
Ek gebruik die melerware droog kas wat ek by Checkers Hypermarket gekoop het.
Het julle miskien n'gunsteling biltong resep?
Paul
1.6kg in glad wrap in die peekel.
Paul
Lyk lekker Paul. Ek koop soms by Uitkyk vleismark n biltong pakkie. Daar is dan paar repe vleis in, hoeke om op te hang en sakkie speserye.(moet net asyn apart koop) Ons het ook daai Mellerware droeer....al probleem is daai biltong sien nie dag 3 nie.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek sien baie slaghuise koop hul speserye by Crown National. Op hul pakke is dan ook die resepte hoe om te doen. Die wors gee hulle ook hoeveelheid met vleis resep. Ek is maar n sucker as dit by spices koop kom...hou daarvan om deur Crown National se winkels te loop.

Naaste een aan ons is in Byls bridge in Centurion
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Lyk lekker Paul. Ek koop soms by Uitkyk vleismark n biltong pakkie. Daar is dan paar repe vleis in, hoeke om op te hang en sakkie speserye.(moet net asyn apart koop) Ons het ook daai Mellerware droeer....al probleem is daai biltong sien nie dag 3 nie.
Ek het gister Uitkyk toe gery en die pak silverside gekoop. Ek het nou all n' sak vol haake van hulle af.
Ek maak n' klomp biltong (5kg) vat dit slagter toe hy kerf dit op en dan maak ek n'klomp 150g pakkies op wat ek vries. Dan gaan dit saam Wildtuin toe.
Uitkyk verkoop ook geel vet silverside. Ek verkies die gewone wit vet silverside.
Daai mellerware droog kas het ons hier bespreek gedurende Covid (2020).
Geert, probeer gerus my resep. Dit sal nie dag 2 sien nie. As jy begin kan jy nie ophou nie.
Paul
Ek het ook all Crown National, Safari en Uitkyk se spices probeer. Ook my eie mengsel probeer. Toe offer Koos De Wet van Bethlehem my van sy biltong in Satara. Ek kon dit nie glo nie. Hy gee my toe sy famielie biltong resep.
Paul
Ek het gister Uitkyk toe gery en die pak silverside gekoop. Ek het nou all n' sak vol haake van hulle af.
Ek maak n' klomp biltong (5kg) vat dit slagter toe hy kerf dit op en dan maak ek n'klomp 150g pakkies op wat ek vries. Dan gaan dit saam Wildtuin toe.
Uitkyk verkoop ook geel vet silverside. Ek verkies die gewone wit vet silverside.
Daai mellerware droog kas het ons hier bespreek gedurende Covid (2020).
Geert, probeer gerus my resep. Dit sal nie dag 2 sien nie. As jy begin kan jy nie ophou nie.
Ek gaan hom definitief dan probeer Paul...dankie

Ons het die afgelope 2 keer wildtuin toe, gestop by Alzu. Hulle winkel verkoop biltong en droeë wors in 200g pakkies. Ons geniet dit ook in klein verpakkings. Ons eet dan net 1x pakkie per dag. Meer as dit per dag word die dors te erg.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Wat is die korrekte manier om bv so 1 kg effens klam gekerfde biltong te berg vir elke dag se snoep. Papierkardoes / handoekpapier onder in n Tupperhouer / Yskas / koel groenterak in yskas ? Het alles probeer, kry steeds muf na so week !
Vir dageliks (5 dae) gebruik hou die biltong in n'papier sak in die yskas teen +2C. Haal n' bietjie in die ogend uit en laat warm word vir daai dag se eet. Die res hou dit gevries in n'plastiek sak in die vries kas teen -10C of laer.
As jy die stukke heel hou in die vries kas is dit nog beter. Maar gekerf hou ook vir maande.
Paul
Hier in PTA koop ek biltong net by die Plaaspad Stalletjie. En dan net van die gerookte biltong.
Soos jul dus kan uitmaak rook hulle die vleis so bietjie voordat hulle dit ophang vir biltong. Hulle maak ook die gewilde koeksuster biltong.
Ek het al van die gewone biltong ook gekoop en dis regtig lekker maar die wat so effe gerook is is tops.
Ek het ook my eie biltong droog kassie Paul so ek sal die resep uitprobeer.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons maak baie biltong op 'n slag agv jagtery. Ons gebruik Hunters Biltong Seasoning van Freddy Hirsch en bruin asyn.
Ons proses is soos volg: plaas 'n koek rakkie binnein 'n wit slagters bak. pak 'n laag biltong - strooi midelik met die spice en sprinkel met bruin asyn. (die droograkkie word gebruik sodat die biltong nie in die bloed le in die bak) Pak die volgende laag tot al die biltong gepak is. Bere op 'n koel plek. Na 12 ure begin die proses in 'n nuwe bak - draai die biltonge om en spice en bruin asyn weer. Na 12 ure druk die hakies deur en hang op.
Ons is 'n groot fan van Freddy Hirsch se spice en koop direk by die fabriekswinkel in City Deep. Hulle Hunters dry wors spice gebruik ons vir ons droe wors.
En natuurlik Hunters chilly biltong spice vir ons chilly bites - ons plaas dit op 'n skadunet met 'n waaier aan.
Die Hunters reeks is bedoel vir wildsvleis maar ons gebruik dit suksesvol op bees.
Kobus & Ada
Ek het al by Meat World in Boksburg klein pakkies van die Hunters Biltong Spice gesien.
Kobus & Ada
Ek het al hulle spices probeer.
Paul
Ek sien gister by ons Spar verkoop hulle 70g droee wors pakkies vir R19.99. Dit het verpakking van Buffelsfontein. Kan ook werk vir wildtuin....so 2x pakkies n dag. Prys is ook goed....werk uit op R285/kg. Sal maar eers net 1x pakkie koop om te proe hoe dit smaak
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜