Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23230 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6021 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3908 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 456 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |

Besprekings / Bookings
Wat is die doel van hulle web ?
Daar is nie 'n e-pos adres nie en jy moet op die web 'n e-pos stuur maar dan GEEN ANDWOORD terug nie.
Dit sit my sommer af as ek geen andwoord kry nie.
![]()

Goeie Middag Willem.
Ek het De Voetpadkloof se kantoor gebel om te hoor wat die probleem is. Die dame het my laat weet dat hulle net onsettend besig was vanaf laas week Vrydag. Sy sal wel self met jou in kontak kom om enige vrae te beantwoord.
Oorde se websites het nie hulle email adresse op nie, want dit verminder die kanse dat hulle epos adresse opgetel sal word deur spammers. Dit is waarom die enquiry vorm op elke website beskikbaar is.
Jammer vir die ongerief, as enige iemand in die toekoms dieselfde probleem ervaar, stuur gerus vir ons 'n epos dan kyk ons of daar dalk 'n probleem met epos adresse ens is. Ongelukkig is oorde ook baie besig en dit mag dalk 'n tydjie neem voor hulle by almal kan uitkom. As iets dringed is, stel ek voor dat mens dalk net hulle kantoor direk bel.

Dankie vir die terugvoering.
Sal nog wag.

Daar was verlede naweek 'n groot uitstalling wild expo of so iets dergliks by Devoetpadkloof.
Kan jou 'n brief gee hulle was vrek besig.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

My Niggie se man is 'n mes maker en die het 'n stalletjie daar gehad.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ag...het hom weer gemis😠...wou dit graag bywoon
Ek gaan verseker volgende jaar in daai tyd 'n bespreking maak. Wil ook daar wees tydens daai fees Expo noem dit wat jy wil.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek wag nog vir my e-pos.

Waar antwoord hulle deesdae jou email. Die hele spul is pateties.

Dis ook nou maar eending wat ek nie doen nie.  Ek gebruik glad nie emails om bespreking te maak nie.  Ek sal dit gebruik om 'n bespreking te bevestig  deur bewys van betaling te stuur nadat hulle eerste die besprekings no vir my gestuur het.Â
Ek bel 'n oord. As die plek nie 'n no het nie kamp ek op 'n ander plek. Tros reelings as hulle net op eposse werk.
Admin should look into this when hosting resorts websites here on CP.com
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Hi Willem
Bel die nommer. 013 245 8500
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Nog niemand het my gekontak nie ?

Wel ek kan net se dat nadat ek caravanparks.com laat weet het ek sukkel ook om trugvoering te kry het ek binne 24h my kwotasie gekry en na ek per e-pos dit bevestig het, het ek weereens 'n e-pos van hulle gekry binne 24h. So ek is heel in my noppies met die oord se beantwoording van e-posse as mens eers die adres het.
Dalk was die probleem by CP.com wat die hosting doen (navraag vorm invul) namens die oorde.
Groete.




