Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23116 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5991 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3821 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 382 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Beaufort West Wagon Wheel Caravan Park
I saw a really bad review from someone who stayed there for a month, so im not sure about Steenbokkie. Theyre not that cheap either.
Ons het nog nooit moeilikheid met ape of bobbejane by KNP gehad nie.
Steenbokkie is baie oulik, maar die muskiete het ons weggedra in Desember
Thanks Dave. I phoned KNP yesterday and the receptionist said the monkeys and baboons dont really come into the camp but then added that you must keep all yoir stuff out of sight. It was the same at Augrabies where I spent 4 nights in August and I had to put the pop top down every morning and up again at night which is a hassle. All the other people with pop top caravans did the same. And as I'm on my own that means asking someone to help twice a day which I dont like to do.
Het al hande vol kere by karoo national geoornag, gekamp oor naweke en het (maybe fortunate) nog nooit monkeys and baboons daar gekry nie. Wagon wheel is nie baie lekker nie. Is n oornag plek, was eenkeer daar toe karoo n.p. vol geboek was. Volgnde keer as karoo vol is ry ek verder.
Steen bokkie is stukke beter as wagon wheel
2024 Scorpio N
Legacy LT
We had bad experience with scorpions at WW.......lots of them , even at night. Wear your leather boots when you visit the loo!!
BIG TIME!!
Ons staan die jaar ook oor by Wagon Wheel.
Al van hulle wat uitsonderlik lekker was verlede desember was ete.... n pick en choose en hierdie dik oom het ve sy geldkie geEET
Johan
Wat is so "bad" daar ?
Augrabies, on the other hand, gets raided daily if not by baboons then monkeys. It's like each troop takes its turn!!
Wagonwheel isbasically a nice stopover in my opinion, not much... we overnight there and eat at the restaurant when passing by, thats basically it..
I am also a regular visitor to Karoo National Park and have never seen monkeys or baboons in the camping area. This is definately not a problem in this park.
Sal ook eerder Steenbokkie aanbeveel
Jy gaan mos net daar oorstaan Wilsur, so dan kan dit maar ok wees. Net nie my cup of tea nie. Karoo nas. inteenstelling het n vriendelike atmosfeer. Ek onthou die eerste keer toe ek9 daar oorstaan stop ons net, haak nie eers af nie. Sit net jockie uit om gewig van haak af te haal . Sit krag aan om koffie te maak. Next moment vlieg die jan frederick (cape robin) in , kyk rond en gaan sit buite voor die deur en wag. Naderhand is hy en sy maters ediment. Gaan haal toe n stukkie kaas en hou ve hulle, eet uit my hand. Verlede jaar selfde storie.
Ons het ons by twee geleenthede lelik misgis met kontrakwerkers by Wagon Wheels. Soveel so dat die mans en dames beurte moes maak om die dames ablusie te gebruik aangesien die mans ablusie heeltemal oorvol was van die konrakwerkers wat in tente gewoon het.
Gee my enige dag eerder die Nasionale Park. Hulle warmwaterstelsel is nou wel nie watwonders nie, maar jy hoef ten minste nie in 'n ellelange tou te staan nie.



