Latest Rating
Register Now!!!
Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
Search the Forums
Top 50 Forum Users
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23217 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6788 |
| BrianB | 6017 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 928 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Member | 250 + |
| Grompie | 439 |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Rank Legend
Rank
Score
Bronze
5+
Silver
50+
Gold
100+
Platinum
250+
Titanium
450+
Moon
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturn
2000+
Uranus
2600+
Neptune
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 25 501
Total Replies: 290 455
Total Views: 90 061 945
Welcome
FAQ & General Chat
Technical Advice
Product & Business
Resorts
Clubs & Rallies
Road Conditions
Recipes & Food
Towing Advice
Comedy Corner
Best or Worst Experiences
Camping Tips
Full Timers
Swap & Trade
Tours
topics: 4 708
replies: 33 793
views: 18 453 049
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Bosfontein Caravan Resort
Limpopo, Bela-Bela
Type of Resort:
Family with children: 6
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0
BOSFONTEIN
replies: 2
views: 7835
Geelslang
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 124
Joined: 13 Feb, 2008
Experience: 32 years
Hallo almal, die jaar is besig om teen so 'n verwoede spoed ten einde te loop dat ek skoon moeg gejaag is. Gedink om bietjie weg te breek en het bespreek by Bosfontein vir die naweek na aanleiding van al die goeie terugvoer op die forum. Wag nou net vir pappie om my te kom haal dan vat ons die pad...
Sal van my laat hoor na die naweek.
Groete,
Michelle
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Pontie
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 300
Joined: 01 Jan, 2007
Experience: 28 years
Nou toe... Vertel ons hoe was Bosfontein... Ek hoor Deon het baie verbeter.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Geelslang
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 124
Joined: 13 Feb, 2008
Experience: 32 years
Theo, glo my dit is met moeite dat ek terug is by die werk vandag! Die naweek by Bosfontein was ongelooflik! Daar is nou 48 staanplekke - die een mooier as die ander!
Volop koeltebome, groen gras. Net alles lekker man! Nee wat, ek dink daar is 'n 5 ster oord of 2 in die Bela-Bela omgewing wat kan kom kyk en leer by hulle. Ek het nog nie in 'n oord sulke netjiese, skoon, smaakvolle ablusies gesien nie. Deon en Martie,
julle het 'n stukkie van die paradys daar by julle. Verseker sien julle ons weer.
Alles was tops - net jammer julle kon niks doen aan die uitslag van die Curriebeker
finaal nie!!
Groete,
Michelle
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Sign In Required




