Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23229 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6021 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3907 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 455 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |

Aeroden Lodge
As jy na die terugvoering kyk moet dit ń mooi plek wees net 6 staanplekke met elkeen sy eie private asesebliefblok

Dis naby Brits....noord-wes
Geert, hulle web site is baie mooi, al wat ek nie van hou nie is, kontak vir rates.![]()
Waarom nie hulle tariewe op tuisblad sit nie, laat mens wonder, is dit goed of wat.
As jy gaan, sal dit goed wees om jou terug te lees, die vorige terug as baie goed.
Ons het so ruk terug daar gekamp en dit was heerlik.

Skies, nien nou ek het dit nie hier nie, dit was,
| Aeroden Lodge | 2 | 11 Oct 13 | 13 Oct 13 |


Estelle...baie dankie. Ek sien daar is wandel roetes ook....is daar wild om te besigtig op wandel roete?
Ons het al 2 keer daar gekamp en dit was heerlik. Die tariewe is in die omgewing van R400. Baie stil aangesien daar net 'n paar staanplekke is. Staanplek 1 en 2 is gerieflike staanplekke. 1 natuurlik die grootste van almal. Baie nice restuarant en kroeg. Elke staanplek het ook eie ingeboude oop braai, ablusie gebou met wasplek.
Weet iemand of Aeroden lodge nog bestaan? Ek stuur epos, maar geen terugvoering nie. Cell foon gaan direk oor na voicemail. Voicemail ook al gelos - niks
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜





