Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23113 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18508 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5990 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3819 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 382 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
ATKV Eiland Spa in Desember
Eiland vat glad nie dag besoekers oor Des nie, as jy n' ATKV lid is sal jy kan inkom, om vir jou te se watter stanplek jy moet vat is moeilik, want as jy nog plek gaan kry sal jy gelukkig wees ,en dan gee hulle vie jou n staanplek wat nog oop is. baie mense bespreek as hulle uit gaan vir volgende jaar,en soos ek het ek my staanplek vir Des 4 weeke
en Pieta 7 welkom op die forum, bespreek gou as jy wil lpek kry
Pieta7 welcome to the forum - Willem is the best one for advice on Eiland - he farms at the resort 
Actually by now I think he has shares there
Ons gaan middel Mei so klein familie saamtrek daar hou 4 karavane en paar tente. Ons is almal ATKV lede en kyk na ouderdoms afslag na so R300 vir die week. Glad nie sleg nie.
Happy camping
Pieta
Watter tys id julle daar ?
Ons staan op C27 en groot G (Big G) hulle staan oorkant ons van so 13 Desember tot nuwe jaar, kom maak 'n draai en geniet 'n koue en sommer ook 'n braai.
Johann
Enige terugvoering ? (of het ek dit gemis ?)
WilSur, ons is so van die 19de af daar tot net na nuwejaar, ook 2 gesinne wat saamkamp. Sal uitkyk vir julle!
Mooi man dan kan ons sommer 'n straat braai doen soos wat 'n klomp van ons laas Desember daar gedoen het.
Hoekom nie! 
Kaas dit en geniet dit ( jy leef net een keer)
Nee Willem, ons het toe maar op skoonsus se plaas bymekaar gekom.



