Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23119 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3821 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 383 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
1989 Sprite Sunway tent pale setup
Goeie more almal,
Ek het 'n hoop pale saam met my tent gekry, maar dit lyk na odd pale en baie fittings is stukkend (dit sal ek gaan vervang) maar ek het nie 'n idee wat kom waar en hoe om dit bymekaar te sit nie! Het iemand dalk vir my 'n diagram van hoe die pale en hul fittings moet lyk en waar wat pas?
Dankie byvoorbaat!
Ek weet nie maar as jy Fittings kort moet jy Wellmax kontak 011 609 1023 Hulle maak al die fittings vir die tente .. Plastiek of staal.. Hang af wat jy benodig
https://wellmax.co.za/
Hi daar. Die nuwe fittings van die meer moderne tente sal 100% werk vir jou tent. Jy moet net mooi seker maak watter tipe gaan jy waar gebruik.
Kanse is goed dat jou tent die volgende gebruik:
2x three way connectors vir binne jou tent wat jy gebruik op die hoeke. Die morderne tente gebruik hier four way connectors. (Let wel hulle het nie 'n staal pen wat deur die tent dak druk vir 'n anker tou nie). So lyk hulle

1x four way connector vir binne jou tent se middel paal. Moderne tent gebruik hier 'n five way connector. (Let wel ook geen pen wat deur die dak druk vir anker tou nie). So lyk hy

As jou tent 'n gat het deur die voorste muur gedeelte waar die connectors is beteken dit dat jy dieselfde connectors sal gebruik as 'n moderne tent.
Op die stoep gedeelte sal jy gewone regop pale vir die kante/hoeke en die middel paal gebruik.
In die geval waar jou tent voorsiening maak vir die moderne tent connectors, sal jy dan die volgende connectors benodig vir jou tent se stoep.
2x Three way connectors met 'n staal spigot wat deur die dak se ringetjie druk vir 'n anker tou op die voorste hoeke van die tent stoep.

1x four way connector met 'n staal pen wat deur die dak druk vir 'n anker tou vir die Middel paal van die stoep.

Hoop die verduideliking maak sin en help
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !



