Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23131 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18517 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6747 |
| BrianB | 5995 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3826 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1826 |
| Hennie Botha | 1733 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 922 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 593 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 432 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 390 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Towing advice
Dankie vir Al die goeie advise van die manne. Ja eks nog baie nuut en leer Soos ek gaan. Ek trek n gypsy caravette 5 met n 2006 Honda Civic 18ivtec. Eek die karavaan gaan Haal, die kar het Lekker getrek, maar eks nou besig on n suv te KRY. Sal 2l op reg wees, outomaties of rate? Ekt Sommer nog baie om van die manne te leer, want ek weet nice soms waarvan daar gepraat word nie , maar el kom byð
Hello Boeta, volgens my berekening is die CIVIC genoegsaam vir n Cravette 5.
Ek het my vorige karavaan - Sprite Swift lekker gesleep met n GWM Steed 3 MPI, maar was rof op petrol.
Oor die algemeen is GWM maar rof en hou van Vulstasies.
Daarna het ek n X-Trail 2.0 Dci gekoop en soms gevoel ek sleep n lee - gelaaide Venter sleepwa agterna.
Soms het ek my vrou gevra: Wie is die ou wat so op my gat bly? (LOL).
Intussen was dit die Sprite Swift = Gelykstaande aan gewig as die Caravette 5.
Na die Sprite Swift, koop ons n Penta wat dubbel die gewig is van n Swift of Caravette 5 is en het hom gemaklik gesleep met die X-Trail 2.0 Dci.
Met 2.0lt SUV: Geen Probleme.
Jammer dat jy van die Kaap is, andersins kon ons onderhandel het omrede ons na 5-jaar permanent kamp vaarwel geroep het en besluit om X-Trail te verkoop.
Dit is n 2011 X-Trail met nuwe "Reconditioned Engine en Vol Diens Rekord asook nuwe Commercial Bande".
Rede vir verkoop: Ons soek n kleiner voertuig vir stad beweging
Fotos van X-Trail en nadat "Engine" oorgedoen is na 1,5-Jaar, het hy slegs 7000km geloop.
Laaste diens was 2x maande gelede by Breezewood Auto te Modimolle wat AA en RMI geriggestreer is.
Brandstof verbruik met 10PPM SASOL Diesel = +/- 5,5 - 6lt/100km in verkeer en sonder sleep = +/- 16,7 km/lt
Met sleep = +/- 7,2 - 9lt/100km = +/- 11km/lt.
Die km's lyk hoog, maar na "engine" herstel is het hy slegs 7000km agter die rug.
Indien jy belangstel, kan ons 1/2 pad ontmoet: Bv: Colesberg of Bloemfontein.
Hierdie adverstensie is oop vir alle lede.
Ek is in PTA.
Ek is nie opsoek na geld nie, maar verkies slegs n veruiling, bygenoem: Slegs in veruiling kondisie en toestand van ander voertuig, ongeaard model jaar.
Ek oorweeg nie TATTA of GWM nie.
Dankie Gerden dit laat my better voel want almal het sover gese dat ek die kar swaar laat trek. Ekt net gister die kar vir Sy gearbox flush by Honda gevat en die konsultant se ook ek kan nie vir lank so trek nie.
Wel ek trek so Lekker, ek weet nie eers ek trek n karavaan nie. Dit lyk jy het n manual. Vroulief ry outomaties. Ja ekt so my karavaan gekoop. Ons het mekaar halfpad ontmoet.. dankie Gerden
Boeta, ek was besig om te tik en toe verdwyn alles.
As jy belangstel, stuur fotos van die CIVIC en ons kan n ooreenkoms maak waar en wanneer.
Ouma en ek kort n wegbreek omrede ons 62 is.
Ek het alle bewyse van my voertuig se geskiedenis.
My vraag:-
- Is jou kar opbetaald en het jy die Oorspronklikke NATIS?
- IS lisensie op datum?
Verskoon die vrae, maar ongelukkig is ek n persoon wat die pad reguit loop.
Ek is doofgestrem en stuur fotos via w/app: 0sewe6 5nul3 2ses9drie
Of E-pos: denniskilia346@gmail
com
My rede vir verkoop is agv doof gestrem en sukkel met konsentrasie in die stad nadat ons 5x jaar permanent gekamp het in Modimolle.
Eerstens sal ek aanbeveel dat jy 'n diesel sleep voertuig kies want hulle het gewoonlik meer krag (Nm) en dit maak die sleep baie gemaklik en natuurlik is die brandstof verbruik redelik minder as met 'n petrol enjin.
Tweedens het ek die voorreg gehad om met Handrat en Auto ratkaste te sleep. En ek kan met alle eerlikheid se dat 'n Auto ratkas die sleep baie gemakliker maak. Maar dis op die ou einde iets wat jy as persoon mee gemaklik moet wees.
Bly weg van die snaakse ratkaste soos dubbel koppelaar en wat ookal aksies. Kies 'n volle Auto ratkas of 'n volle hand ratkas.
My laaste 4 voertuie waarmee ek sleep was almal Automatiese ratkaste. Net 'n plesier om so te sleep.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Stem saam met Leon .... ek het ook voorheen met handrat gesleep. Nou rigting gekry en sleep met outomatiese ratkas ..... verkies baie beslis outomaties ... terugstoot van die karavaan vreet daardie koppelaar!!
En dan het ek ook voorheen met 'n petrol voertuig gesleep en nou met Diesel .. soveel meer krag, en besparing op brandstof!!
So ja, so leer ons!!
Dankie Leon en Nico vir die advise, ja my vroulief ry outomaties so eks bly dat dit verkieslik is. Ja en Dan kyk ek na n diesel voertuig, Seker maar suv of stasie wa. Ales wat ek sover aangepak het vra ek Ons lewe Jesus om vir my die leiding en wysheid te gee, en ek moet se, Met Jesus aan my Sy, kom ek altyd deur. Dankie manne
Gerden dankie, my maat, ek gesels later met jou

In Modimolle is dieselfde kleur as myne: 6-Spoed Handrat 4x4, maar petrol aangedrewe sonder enige geskiedenis rekord teen 95K met 250 000km en word verkoop deur n "Phaki".
Deesdae maak ek gebruik van UBER agv "Sommige Persoonlikke Redes", sodoende staan die voertuig hier met nuwe battery ontkoppel.
Ek hou maar eerder n "Lae Profiel" op CP agv ?????
As jy n besluit neem, gebruik verkieslik my e-pos.
Groete
Dennis
Hello Boeta, my seun en ek het ooreengekom: Hy neem my X-Trail en ek neem sy 2016 Ford Ecosport met 75000km - Ecoboost en sodoende is transaksie afgehandel.
Ek laat jou net weet.
Groete.
Dankie Leon en Nico vir die advise, ja my vroulief ry outomaties so eks bly dat dit verkieslik is. Ja en Dan kyk ek na n diesel voertuig, Seker maar suv of stasie wa. Ales wat ek sover aangepak het vra ek Ons lewe Jesus om vir my die leiding en wysheid te gee, en ek moet se, Met Jesus aan my Sy, kom ek altyd deur. Dankie manne
Gerden dankie, my maat, ek gesels later met jou
Jy vra by die regte PLEK leiding. Jy kan nie verkeerd gaan so nie. En dan met sulke besluite loop alles maar altyd op 'n sukses uit.
Verder is dit seker maar 'n persoonlike ding maar waarom net kyk na 'n SUV?
Met die buite lewe en dies meer is ek self van mening dat 'n Bakkie mens so effe meer opsies verskaf as 'n sleepvoertuig. Een simpel voorbeeld is ek het al moet kamp opbreek in gietende reen. Ek wil nie graag die nat tente in die karavaan gesit het nie en nog minder in 'n kar se kattebak. 'n Bakkie op daai stadium sou puik gewerk het want die nat tente kon gemaklik daarop gegaan het.
So ja die SUV is luuks en gemaklik maar as dit by sleep kom maak die bak ruim van 'n Tippertjie vir Myself meer sin.
Iets om aan te dink.......................
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Goeie dag almal.
Ek het n vraag, ek het n 2013 BMW 2.0D X3M en ek sleep n Gypsey Raven Blue Series. Wat is die beste "Driving Mode" om te sleep?
Obviously nie in Eco Pro nie. Sleep tans in Comfort dan het ek Sport waarin ek kan sleep. So wil net weet in water Mode ek moet sleep?
Ek sal aanraai om in "sport" te sleep. Dit kan voordelig wees omdat ratkas veel gouer 'n laer rat kies, as om swaar te kry in "comfort" mode.
Die manne wat sulke luukse voertuie ry, moet asb raadgee.