Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23128 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18515 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6746 |
| BrianB | 5994 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3826 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1826 |
| Hennie Botha | 1733 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 922 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 593 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 388 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Umfula
Ons kamp gereeld hier naby ons by Umfula oord, my kleinseun is baie lief vir visvang.
Die naweek van 25 September was ons weer daar en het dit soos altyd baie geniet. Adriaan het ook sommer sy eie rekord vis geskep, 'n karp van 5.6 kg
Ek gaan probeer om fotos te laai, maar belowe niks.
Nee wat, ekmsal eers moet opsoek hoe om fotos te laai.
Ons kamp gereeld hier naby ons by Umfula oord, my kleinseun is baie lief vir visvang.
Die naweek van 25 September was ons weer daar en het dit soos altyd baie geniet. Adriaan het ook sommer sy eie rekord vis geskep, 'n karp van 5.6 kg
Ek gaan probeer om fotos te laai, maar belowe niks.
Nee wat, ekmsal eers moet opsoek hoe om fotos te laai.
Dag sê Johan ala Jagluiperd!
Sien jy kamp ook "net om die draai" soos ons hier van Parys. Ja, Umfula (7,6 km vanaf ons huis!), is heel lekker ... besig maar heel aangenaam. Was al 'n paar keer daar. Weens die brandstof prys het ons al aangepas om die naaste kampe hier rond om ons weer te besoek .... Sal baie beslis Tava Lingwe, Dimelachite (goeie kamp vir jou visvang!), en Eastco aanbeveel (ons beplan om Desember daar te gaan uitspan - eerste keer in 8 jaar so ons sal sien)
Hoop om jou op ons heerlike kampplekke raak te loop!
Groetnis



