Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23214 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6785 |
| BrianB | 6016 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3900 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Grompie | 433 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Watter Oord by Dinokeng
Ek raak nou stadig Gvol vir toilette wat nie spoel nie, wasmasjiene en opwasareas wat nie werk nie, taxis en nog taxis, en wil ‘n privaat oord uitprobeer. My kop staan sterk Dinokeng se kant toe. Dit is vir my ook baie nader as die KNP en met vandag se brandstof prys maak dit’n paar rand verskil
Ek soek iets redelik smart met privaat ablusies ens. Fasiliteite vir kinders is nie van belang nie.Ek vind hoe ouer ek word hoe meer tyd spandeer Ek in die kamp en hoe minder tyd spandeer ek op die pad om wild te besigtig.Is daar spesifike kampe wat julle aanbeveel? Is daar dalk ‘n beter opsie as Dinokeng?
Hoe is die parke in noord Natal soos Hluhluwe?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Daar is heelwat goeie en lekker plekke in Dinokeng, maar niks sal die Kruger gevoel kan vervang nie. Hulle hoofpad wat deur ry na Mpumulanga toe is ook vrot van taxis en busse. Miskien n ander kamp in wildtuin probeer? Ons het nog nooit eintlik taxis ervaar in Satara nie.....wat ons wel met laaste besoek agtergekom het is dat die wildstrokkies heelwat meer geword het
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Oorde wat ek van as voortreflik gehoor het is;
Klipspringerkloof
Ruah
Almega
Ek was lank gelede by Willemsrus, en toe het dit net 'n gemeenskaplike ablusie gehad. Lekker ruim, min staanplekke en het lekker gekamp daar.
Google net "dinokeng camping sites" en jy gaan ;n magdom opsies vind.
Frans, Almega het die hoogste rating. Ek was al daar en dit is goed. Privaat ablusie.
Ons sal seeker volgende naweek daarheen gaan?
Paul
Ek dink nie hulle het meer kampeering nie? Mkuzi se kamp terein is kaal gesteel en toe gamaak. Hluhluwe en Umfolozi het nooit ń kamp terein gehad nie.
Paul
Almega se tariewe is baie billik, selfs as mens die R50/nag ekstra betaal vir lugreëling.
Ek weet net nie of mens veel langer as 5 aande met 'n besoek daar wil staan nie.




