Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23214 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6784 |
| BrianB | 6016 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3893 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1834 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1462 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 610 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Grompie | 431 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Selfone .......
Dag sê mede kampeerders! ek het gedink ek moet maar hier begin, aangesien daar groot wyshere hier onder ons klompie is.
My vraag is: "Wat maak ek met ou selfone?"
Die goed is blykbaar geskeduleer om slegs drie jaar te hou, alhoewel ek my huidige een nou al 5 jaar het. Ding is, Vroulief het 'n selfoon kontrak wat 'n selfoon insluit (my kontrak is slegs vir data en selfoonoproepe). Wanneer sy dus opgradeer, kry foefies hieronder haar vorige/ou foon!
Nou, ek sit nou al met 'n paar fone: Samsung S4, Samsung A8, en blykbaar binnekort Samsung A12. Dan nog 'n paar Blackberries ook ...... o, en 'n Nokia Navigator!!!
Ek het gedink om die fone (die Samsungs is nog heel aanpasbaar en bruikbaar - selfs met gelaaide batterye!) vir die klein kinders te gee. Nou, die ouers dink hulle is nog te klein vir die goed, alhoewel die jongste al 9 jaar oud is. So, daardie oplossing is voorlopig uit, maar die ouers is ook maar kieskeurig - hulle reken as die kinders wel fone kry, moet dit darem aan die standaarde van die ander kinders voldoen!!!!!!!!!!
Ek het op 'n advertensie gereageer (versoek gebruikte of ou fone) en wraggieswaar, nee, dis nie modern genoeg nie (die goed is sogenaamde "smart" fone man, kan Internet ens. hanteer .... nee dankie Oom!)
Kyk gister na "gebruikte fone te koop" by Vodacom (terwyl Joanie besluit of sy na 'n nuwe foon wil opgradeer) en sien dat die oudste foon 'n A23 is, nou ja, wat dit ookal beteken ....
'n Mens kan mos nie die goed net sommer weggooi of weggee nie (is daar dan nie finansiële waarde in nie? Of, wat is die waarde van so 'n apparaat?)
Sallie weet nie .........
Ja dis ʼn probleem. Ons het nog geen selgoon verkoop nie. Daar is net te veel beslommernis daarmee dn ek is nie n sakeman nie. Ons pgaar ook maar op en gee vir bediendes of ander as hulle dit nodig het. Hou maar een of twee ingeval dié in gebruik ingee. Daar is baie persoonlike inligting en moontlik fotos so maak baie seker jy wis alles van jou uit.
Ek hou masr my ou fone....hoofsaaklik oor info daarop. Huidige foon ook al 3 jaar oud en hou nog goed...net spasie raak probleem
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜





