Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23046 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18463 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6715 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3762 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2188 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1525 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1438 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1347 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 576 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 480 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Grompie | 335 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 167 |
| mplester | 159 |
GWANU CAVES, MONTAGU
Dit lyk of Forumlede nie bewus is van Gwano Caves Oord net buite Montagu nie. Ons was vir die tweede keer die naweek daar en het weer besef hierdie is ‘n uitstaande oord. Dit lê aan die voet van die pragtige Langeberge, die fasiliteite is puik en dit sluit ‘n speelplek onder dak vir kleuters in. Hulle het ‘n dieretuintjie wat oa Springbokke, Alpackas, voëls en hase insluit en poue het op ons staanplek kom pronk het. Die oord is baie modern met ‘n uitstekende restaurant, binneshuise sowel as verhitte binneshuise swembad en ‘n ‘supertube’ Jy kan teen ekstra betaling perdry of na die Kwago groote geneem word waar argeologiese opgrawings gedoen word en duisende vlermuise tuis is. Ek het nie fotos geneem nie, maar kyk gerus op internet- daar is baie fotos.
Die dorpie Montagu self is pragtig en tipies aan meeste Weskaapse dorpe, pynlik netjies.
