Gratis Karavaan- en Kampeer Geklassifiseerde Advertensies in Suid-Afrika
Jou gratis, plaaslike, aanlyn gelassifiseerde karavaan- en kampeer advertensies in Suid-Afrika. Lys die items wat jy wil verkoop of gratis wil weggee, óf koop items by privaat verkopers en handelaars in Suid-Afrika.
JURGENS EXPO 2013 Te koop
R 170 000.00
Kategorie: Karavane - On Road Jurgens | Gebied: Western Cape Durbanville | Verkoop deur: | Datum opgedateer:
JURGENS EXPO 2013 TE KOOP. Mikrogolf, alle kamp meubles ingesluit plus TV, Porta Potty. Vol tent met Patio en volledige rit geskiedenis, 2 x nuwe bande, nuwe skokbreker op hak .
Skakel Andries 0832862512, te DURBANVILLE, Kaapstad
Skakel Andries 0832862512, te DURBANVILLE, Kaapstad
Andries v Rensburg



