My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd

2020 Gypsey Lite Te koop

R 198 900.00
Kategorie: Karavane - On Road Gypsey | Gebied: Gauteng  | Verkoop deur: Pieter Rautenbach | Datum opgedateer:
Gypsey
Private Sale Uitstekende Toestand
3 PersoneEnkelTeerpadKonvensionële dak
2020 Gypsey Lite in puik toestand met baie ekstras ingesluit.
Geen EB lisensie nodig...weeg slegs 590 kg.
* Lugreeling
* Groot dubbeldeur yskas met vries gedeelte
* Awning
* Nuwe volledige tent met afdak (30K waarde)
* Mikrogolf oond
Baie spesiale , kompakte wa met eiland bed vir gerief.
* addisionele enkel slaap plek of eethoekie
Spaarwiel ingesluit asook alle dokumentasie en lisensie in orde.
Woonwa kan tans besigtig word in Boksburg omgewing.
Skakel of whatsup Pieter vir meer info of besigtiging.
Finansiering / Registreasie asook landswye aflewering beskikbaar (add koste)/
Slegs R 198 900....
Pieter Rautenbach
Indien jy belangstel in hiedie item, gebruik asseblief hierdie navraag vorm aangedryf deur CaravanParks.com.






As u die volgendeveld kan sien, laat dit asseblief oop
Stuur 'n afskrif van hierdie e-pos aan my
Soek

357 Nuutste karavaan- en kampeer geklassifiseerde advertensies te koop

357 Nuutste karavaan- en kampeer geklassifiseerde advertensies te koop