My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd

2019 Tuff Cats Shumba 4 Te koop

R 349 900.00
Kategorie: Karavane - Off Road Tuff Cats | Gebied: Gauteng Vereeniging | Verkoop deur: Elite Auto Leisure | Datum opgedateer:
Dealership Sale Uitstekende Toestand
4 PersoneEnkelVeldStortOpslaandak
2019 Tuff Cats Shumba 4 – Ruim, Gerieflik & Gereed vir Avontuur! ??

? Prys: R349 900.00

Is jy op soek na 'n betroubare en goed toegeruste kampeerwa wat gemak en praktiese ontwerp kombineer? Hierdie 2019 Tuff Cats Shumba 4 bied slaapplek vir 4 persone en is ideaal vir gesinsvakansies en naweekwegbreke.

?? Kenmerke & Toerusting

? Slaap 4 persone
? Vol kante
? 270° Awning
? Gasstoof
? Gasgeiser
? Yskas/Vrieskas
? 12V / 220V
? Sonkragstelsel (Solar)
? Buite stort
? Buite kombuis
? Inruilings welkom
? Finansiering beskikbaar (T's & C's geld)
Elite Auto Leisure
+27 16 4555 773
Indien jy belangstel in hiedie item, gebruik asseblief hierdie navraag vorm aangedryf deur CaravanParks.com.

U moet JavaScript en koekies in staat gestel om hierdie vorm te gebruik







As u die volgendeveld kan sien, laat dit asseblief oop
Stuur 'n afskrif van hierdie e-pos aan my
Soek

36 Elite Auto Leisure Tweedehandse te koop

36 Elite Auto Leisure Tweedehandse te koop