My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd

Invader Quattro Te koop

R 248 900.00
Kategorie: Karavane - Off Road Ander | Gebied: Gauteng  | Verkoop deur: Pieter Rautenbach | Datum opgedateer:
Private Sale Baie goeie Toestand
4 PersoneEnkelVeldPorta Potti
2016 Invader Quattro in puik toestand.
Stewige 4 slaap gesins off-road wa.
Die volgende is ingesluit :
Voltent
Rally tent
Invader storage cover
90 liter Snowmaster yskas / vrieskas
Mikrogolf
2 plaat stoof
Geyser
Opwas gedeelte met twee wasbakke.
2 x "high density" matrasse
100 liter watertank
Binne wasbak
Mag wiele asook spaarwiel
Alle dokumentasie in orde. Padwaardigheid ingesluit.
Finansiering sowel as landswye aflewering (Add koste) beskikbaar.
Skakel of whatsup Pieter 0845820613. Gelee in Centurion.
Slegs R248 900
Pieter Rautenbach
Indien jy belangstel in hiedie item, gebruik asseblief hierdie navraag vorm aangedryf deur CaravanParks.com.

U moet JavaScript en koekies in staat gestel om hierdie vorm te gebruik







As u die volgendeveld kan sien, laat dit asseblief oop
Stuur 'n afskrif van hierdie e-pos aan my
Soek

372 Nuutste karavaan- en kampeer geklassifiseerde advertensies te koop

372 Nuutste karavaan- en kampeer geklassifiseerde advertensies te koop