Golden Oldies Carvan ClubGOLDEN OLDIES CARAVAN CLUB
TRANSVAAL


The Golden Oldies Caravan Club is for retired people who own a caravan or a motor home and would like to camp mid-week from Sunday afternoon, (after the weekend rush), to Friday morning, (before the next rush). The club organizes seven rallies per year which are usually within 100km of Centurion, (Pretoria).
Because we camp mid-week out of season, the club is often able to negotiate
lower prices for its members at the respective caravan parks.
At our rallies youGolden Oldies Caravan Club will meet caravanners in your own age group who have similar interests and who all like to get away from the rat-race for a while.
Rallies are held in a relaxed atmosphere where members get together for braais, tea’s and general socializing.
After contacting our secretary prospective new members are invited to join us for a rally so that they can decide for themselves if they would like to join the club
For more information contact Barbie Turpin at any of the following Numbers:
Tel. 012 664 4235
Cell. 084 505 8562

Golden Oldies Caravan Club
_______________________________________________________________________

Die Golden Oldies Caravan Club is vir afgetrede persone wie ‘n woonwa of
mobielewoonwa besit en graag gedurende die week wil kamp, buite seisoen, vanaf
Sondagmiddag, (wanneer die naweekkampers vertrek) tot Vrydagoggend, (wanneer
hulle weer terug kom)
Die klub reel sewe saamtrekke per jaar wat almal gewoonlik binne 100km vanafGolden Oldies Caravan Club
Centurion, Pretoria is. Omdat ons midweek buite seisoen kamp is dit vir die klub dikwels moontlik om laer
pryse met die kampeienaars te beding. Op ons saamtrekke sal u kampeerders ontmoet van u eie ouderdomsgroep met
dieselfde belangstellings en wie ook af en toe wil wegbreek van die gejaag van die stad.
‘n Rustige atmosfeer heers tydens ons saamtrekke waar klublede bymekaar kom om braaivleis te hou, tee te drink en net lekker saam te kuier en gesels.
Nadat u ons sekretaresse gekontak het, sal vornemende lede genooi word om saam met ons te kamp en dan self besluit of u by die klub wil aansluit of nie.
Kontak Barbie Turpin by een van die volgende nommers vir meer inligting:
Tel. 012 664 4235
Sel. 084 505 8562
Golden Oldies Caravan Club