Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6709 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3746 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 572 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 328 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Willem's Rus is Highly Recommended!
Hi all,
I feel I need to sing the praises of the place, but on the other hand I don't want to...
Want dan gaan almal soontoe wil gaan! ![]()
Ons het vreeslik lekker gekamp, al was dit lekker warm. Die ablusies is skoon en pragtig en die omgewing stil en rustig. Die staanplekke het lieflike groen gras en die netjieste braaiers wat ek nog gesien het. Die plek is verspot naby aan Pretoria, en die paaie goed. Mens sal aan 'n verskoning moet dink om NIE soontoe te gaan nie. Hulle is redelik vol bespreek en ek kan beslis sien hoekom.
As mens van die Wildtuin hou en erg ontrekkingsimptome begin kry, is dit 'n goeie plek om bietjie na aan die natuur te kom. Dis baie droog op die oomblik, maar na goeie reen sal dit seker mooi groen word.
Ons gaan so gou ons kan, weer daar gaan kuier. Al wat daar te doen is, is sit en kuier en swem. Mens kan nie ver gaan stap of fietsry nie, want die Dinokeng Reservaat is reg rondom, met die Groot 5. Ons het die leeus hoor brul, maar nie gesien nie. Ook jakkalsies vroegoggend gehoor. Te mooi.
Onthou net asb, dis eintlik glad nie lekker daar nie, so moenie moeite doen om te gaan nie....![]()
Karen, Sean en Janey en Alison
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert,
Ek het so lekker gekuier, nie veel foto's geneem.
Maar het 'n paar geplaas. Die badkamers en staanplekke kan mens op die webblad sien.
Karen
Estelle,
Ja, dis 'n hartseersaak. Maar ek moes maar....
Swannie,
Julle was op nr 15 of 18 ek dink?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die pad daarnatoe is nie rerig mooi vir karavaan nie.
Swannie,
My broer was op nr 11. Hy is mal oor jou Jeep.
Geert,
Mens kan gaan wild kyk met jou eie kar.
Gideon,
Die pad is beter as 'n klomp ander wat ons al op was. Mens vat dit net stadig, dan val nie te veel goed om in die karavaan nie ![]()
Baie dankie...dis net n gesukkel om hul in die hande te kry😠
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Darem nou reggekom😁
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Jammer oor die pad wat nie lekker is vir 'n karavaan nie. Ongelukkig is dit in baie gevalle die probleem vir my..........maar nou-ja, dan kan ander maar die "karavaanovriendelike" pad aandurf en daar kamp!
BIG TIME!!
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert
Vat dit net stadig dan kom vertel jy vir ons.
Ons het 'n 2005 Fleetline en hy het dit baie goed hanteer.
Die stukkie grondpad is maar sinkplaat, maar soos Willem noem, as mens stadig gaan is dit nie 'n probleem nie.
