Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23025 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6706 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1426 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 569 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Verkyker vir Wild en voël kyk
Hi
Watter specs en maak is n goeie intree vlak verkyker vir gebruik in die Kruger en by die see.
Budged van do R6000?
Short answer: Don't go above 10X enlargement. A stronger one magnifies more but the field decreases making it more difficult to find and especially follow a bird in flight. Some boffins suggest 7.5X25 for birding
As for the lens, go as large as possible, say 50mm for the object lens as the bigger the lens, the clearer the picture. I would suggest a 10X50. But this is a relatively big one and somewhat heavy to carry around your neck for long periods so you might want one of pocket size. The picture will obviously not be so well defined as one with a larger lens but weigh up die pros and cons. For birds near you like in your garden a small pair should be quite OK.
And expensive ones does not necessary give you noticeable better pictures. But like with cars and clothing the name might be important if you want to go for the best. Tasco and Bushnel are good name brands and you should pay less than R2000.
You can also go for for instance a Zeiss which will cost you above 25 thousand rand and they are regarded as some of the best.
Jammer Pierre, ek sien nou jy is ook Afrikaans, maar ek is nie lus om oor te skryf nie.
Ek dink R6000 is baie vir n intree vlak verkyker. Ons het laasjaar die 10x50 Tasco by Satara gekoop en is tevrede en was maar R1500 gewees.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het nie 'n idee wat dit 'n paar jaar gelede gekos het nie. Maar ek besit 'n 12 x 50 Pentax verkyker. Ek het steeds 'n Bushnell 10 x 50, maar dit is nie 'n "patch" versus die Pentax nie.
Gee bietjie meer besonderhede Chris. Hoe is die Pentax beter?
Fred - Ek het al 'n Tasco en Bushnell gebruik. Die Tasco het ek sommer weggegee. Die Bushnell gaan steeds as 'n "back-up" saam. Die Pentax gee net eenvoudig 'n baie duideliker beeld as enige van die ander genoemde twee.
Fred - Ek het al 'n Tasco en Bushnell gebruik. Die Tasco het ek sommer weggegee. Die Bushnell gaan steeds as 'n "back-up" saam. Die Pentax gee net eenvoudig 'n baie duideliker beeld as enige van die ander genoemde twee.
Ek sal beslis in gedagte hou met vervanging. Hierdie Tasco wat ons gebruik is die 2de een wat ons gekoop het. Die ander een het begin blur wys in die een kant, maar ek dink dis as gevolg van dat ek die verkyker op die dashboard gelos het en baie geskud het op die grondpaaie....ons ry baie grondpaaie. Dink een lens mog moontlik geskuif het in die proses. By Satara het hul net destyds Bushnell en Tasco gehad....ek het met beide na die webcam dam geloer daarbuite die winkel en kon nie verskil in sig agterkom nie. Vrou in winkel het gesê 90% van mense koop Tasco.....so het op daai aanbeveling gegaan.
Ek gaan sommer een of ander tyd n draai maak by Kloppers en Pentax uitkyk
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Het die prysverskil nie te doen met party lense wat "in lyn" is en ander lense wat met spieëls werk. Party lense skuif en blur vandaar die 10 x 42 wat meer robuust is?
Dit is om die rede dat ek die vraag gevra het. Soos Geert gesê het die Tasco en skud op die grondpad en vandaar die een oog wat blur.
Die ander fabrikaat waarmee jy nie 'n fout kan maak nie, is Nikon.
Ek het gou vinnig geloer op Takealot. Daar's 'n verskeidenheid van verkykers, o.a. Nikon, wat gemaklik binne jou begroting pas Pierre.
Dankie Chris, ek sal op Takealot ook kyk.
Ons kamp tans by die Suidkus en gaan volgende week by Durban verby.
Daar is n winkel wat glo verskeie verkykers aanhou, so, gaan daar stop en dan maar voel en kyk.
Volgens AI is Vortex, Bushnell en Nikon die make binne begroting. So, ons gaan maar sien en dan kies.
Ons gebruik 'n Bushnell 10x42 asook 'n Nikon 8x40.
Bushnell is ligter as Nikon, maar laasgenoemde lyk na beter kwaliteit. Ek vind die Bushnell is beter vir vêrder kyk, hoewel beide se beeld goed is.
This is a question asked very often on the birding groups i belong to.
Personally i am too rough on mine to warrant an 'investment' so have not 'tested' better makes. (maybe one-day when i am big ...or win the lotto)
The Vortex Diamond Back or Viper with its lifetime warranty comes up very often. R5999 on my Google search.
"The Vortex range punch well above their price range and have a real life time guarantee."
The above was recommended as a replacement for a Zeiss!
10x42 is most often the recommended size.
The best solution is to test each one side by side.
A survey was done on the Cape Town Birders group to establish what Cape Town birders use.
results:
Bushnell 43
Leica 10
Swarovski 30
Vortex 43
Zeiss 20
Other 58
(Nikon was excluded from options and their result was included in Other group)
