Latest Rating
Register Now!!!
Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
Search the Forums
Top 50 Forum Users
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3743 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Rank Legend
Rank
Score
Bronze
5+
Silver
50+
Gold
100+
Platinum
250+
Titanium
450+
Moon
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturn
2000+
Uranus
2600+
Neptune
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 25 436
Total Replies: 289 494
Total Views: 88 242 449
Welcome
FAQ & General Chat
Technical Advice
Product & Business
Resorts
Clubs & Rallies
Road Conditions
Recipes & Food
Towing Advice
Comedy Corner
Best or Worst Experiences
Camping Tips
Full Timers
Swap & Trade
Tours
topics: 4 704
replies: 33 719
views: 18 141 742
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
Toer in Namibia
replies: 2
views: 13444
Terina
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 07 May, 2007
Hallo Kanneman,
Hoop jy kan help.Ons gaan 'n bietjie rondtoer in Namibia Desember (geen karavaan nie) net met ons tentjies en broodnodige. Het jy dalk enige voorstelle waar ons mag slaap en waar nie.Is dit veilig om net ons tentjies op te slaan waarookal?Of het jy voorstelle van oorde of email addresse self telefoon nommers sal help.Ons wil vir 3 weke toer vanaf Windhoekd tot en met...... even Soliter.
Alle hulp sal wardeer word.Nogmaals dankie.
Terina
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Hein
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 18 Jun, 2007
Hallo almal - ek sien niemand "reply" nie. Ons haan ook Desember maar met 'n karavaan en gaan in Swakopmund bly - myl 4 - die ander plekke by die see is vol bespreek en sal geaag kommentaar oor die plek wil he. Terina - die binneland kan nogal baie warm wees !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Elriza
New Member
14% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 18 Feb, 2008
Hi julle,
Ek het net so bietjie laat op hierdie Forum afgekom. In elk geval, ek vertrou dat julle wel Namibië toe gegaan het en reggekom het - so in die warmte in Desember! Vra my -daar grootgeword! Toe ons onlangs daar by die noordelike Vingerklip was, was dit maar net 38.5 grade!
Ons was ook in Desember daar (eintlik kinders gaan help trek vanaf Walvis na WIndhoek) maar wel vir 'n naweek die pad gevat Noorde toe en een nag te heerlik so kort duskant die Brandberg gekamp - tussen niks en nêrens! Dit was fantasties! Ek glo nie mens kan dit orals doen nie, maar dit was die moeite werd.
'n Paar jaar gelede het ons by Sossuvlei/Sesriem gekamp en dit was ook heel goed. As jy van die hoofroetes afwyk, is die meeste paaie begaanbaar sonder 'n 4x4 - ry maar net stadig en vat 'n ekstra band saam. Wonderlike land en nou het dit nog lekker gereën ook! Gee net kans dat ek volgende jaar aftree, dan vat ek almal om te gaan kyk!
groete en geniet die volgende trip.
Elriza Pienaar
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Sign In Required
