Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3743 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Welcome Ai-Ais Hotsprings Spa

Welcome Ai-Ais Hotsprings Spa - Erongo, Namibia
You can now view Ai-Ais Hotsprings Spa's details and make your booking via their Full listing right here on CaravanParks.com
Click HERE to view their full listing.
Sien ek kan daar ook met n pad wa uit kom.
Jy kan. Maar berei jouself voor vir baie stof. Ek sal dit waaragtig nie met my ou Caravette-tjie aanpak nie. Maar ek het, toe ek baie jare terug daar was, etlike gewone padwaens gesien.
Dalk is die pad nou beter.
Sal vir Edge vra.
Is AI-AIS still closed from November/December to February ??
They used to be because of the heat between the mountains...
Ons het hierdie jaar daar gekuier toe ons die Visrivier gestap het. Ja jy kan die kamp met n karavaan bereik, maar jy gaan STAMP! En moet NIE dink jy kan Noord daarvandaan ry nie. Dalk, dalk kan jy teen slakspoed vir Hobas bereik. Maar dan is dit omdraai vir jou.
Dan : moet asseblief nie vyfster by Ai Ais verwag nie. Dit is steeds nog maar n sleg-bestuurde oord en jy moet hare op jou tande hê. Die kos wat ons ge-eet het was heel aanvaarbaar maar die diens is staaaaagig en eintlik power. Die kiosk is n verskoning van patetiesisme. Omdat dit warm was het ons in die opelug swembad geswem.
Na een dag was daar nie meer bier vir die uitgeputte stappers uit die canyon nie ... belaglik.
Gaan kyk gerus, maar neem liewer n boswa en twee ekstra bande saam indien jy wil deurdruk na Swakop toe.
Ennnnn neem jou malaria pille en Sleep Tight sproei saam.
Jin, indien hulle geskraap het, net voor jy die plek besoek, kan dit gedoen word. Indien die pad lank laas geskraap is, kan dit baie sinkplaat wees. Nie die beste vir 'n pad karavaan nie. Jy kan in Grunau kamp of so 10 km noord van Grunau, by die Withuis, en dan soontoe en Vis Rivier Kanyon ry vir dag besoeke. Cannon Roadhouse is ook die moete werd vir 'n besoek vir middagete en 'n bier. Hulle het ook 'n camp terrein, maar dit hang af aan die kondiesie van die paaie. Daar is ook kamp plek by Hobas, nader aan die Vis Rivier Kanyon, maar verder van die teerpad af as Cannon Roadhouse...
Gerd, as far as I know, the Canyon is closed to hikers over that period, but not the resort and pools. I am speaking under correction, as I do not travel in Namibia during the summer months, but there are pools in Ai-Ais to cool down in - even if they are warm water, some are colder than others...
The service has often been complained about in the past, so best to be self sufficient. All the towns around there sell beer and meat...
Baie dankie Edge.
Sal met jou kontak maak as ons op pad is daai rigting.
Die terugvoer wat ek van vriende gekry het is,vermy liewer moenie moeite doen om te besoek nie agv swak onderhoud en diens
Spaar jou self die moeite en tyd, dis een hel se teleurstelling. Ablusies 'n problem, krane werk nie reg nie, een stort per ablusie gebou. Pad swak, eindlik alles swak daar. Ook gehoor dis nie te sleg nie, geboek vir 3 dae, laat middag daar gekom en volgende oggend gery, ons is maklike mense maar dis regtig geld en tyd mors volgens my. Was daar met 'n XT140 trailer en het die jockey wiel gebreek op die pad. Sal nie eers prober met die Palma nie, miskien terug kom met net die onderstel.
we toured there during June 2018 and the gravel roads all over were horrible at that time and we were told that there was no money for Diesel (we saw all thge graders along the route... standing.
The roads were horrible despite driving a Pajero SWB.....Watch your dentures, if you have.....I doubt very much that they have graded all the roads in the meantime however I would not go with a road caravan, not even with a gravel caravan....
Some stretches of road leading to Ai-Ais have fairly deep, soft sand, so be careful when approaching bends (there are quite a few)...Another reason not to go with a road caravan.
Areas around Hobas and Canyon Rodhouse also had very bad road (lots and deep zinc plate).
I would suggest that you enquire telephonically with the Canyon Roadhouse or Ai-Ais butam not sure what you will hear from Ai-Ais' side (staff not knowledgeable or disinterested..... Good luck
Another possibility is to inquire in Windhoek with their AA. Prior to our tour in 2018 I inquired about gravel road conditions with various camping/lodge establishments along our route (From Aus right up to Walvisbay via Naukluft Park) and got sufficient opinions from the people who use these roads evry day/week
Hi Campervan
Thanks for info. I know Ai-Ais since 1972 and visited regularely (once a year) for 2 or 3 nights on the way up North or down South. In the 80s and 90 less but every 2 or years.
I am a sucker for Namibia !!!, that is why
From those early days I remember that AI-Ais was closed during December /January every year because the camp is bordered on two sides with high rock mountains and the heat (plus reflected heat) combined with NO AIR MOVEMENTAT ALL was killing.....Plus the bungalows did not have any aircon and the restaurant's aircon did not quite manage !! Even in February /March the heat was @#$%^&#@.
But the nicest thing was to float on your back in the pool late at nightand look up at the stars....Unbelievable. makes you forget the bad roads...and the not too good service....
I hiked the canyon since 1974 on many occasions and travelled from Durban to Henties via Ais Ais in 2016.( Jan se Namibie toer). From Augrabies to Klein Karas, the canyon view point, Hobas, Canyon road house, Ais Ais, Richtersveld, Rosh Pinah, Luderitz, Sesriem,Solitaire, Nabib Naukluft park, Walvis bay to Henties. All the dirt roads were in a good condition and never were I concerned that my Freelander is taking a hammering.
Pity if they don't maintain the roads as they depend on tourist to survive.
Ons was etlike jare gelede, ek skat seker so 20 jaar gelede, daar met 'n gewone karavaan en al die grondpaaie was toe heel goed. Maar ek skat dit hang seker maar af van die onderhoud wat gedoen is. Namibië se reputasie is dat die grondpaaie gewoonlik in 'n goeie toestand is. Hoewel die oord byna weggespoel het toe ons destyds in Junie daar was en nog net een ablusieblok herbou is, het ons die verblyf daar heel aangenaam gevind. Is die moontikheid van verspoelings in die somer nie ook 'n rede dat Ai-Ais oor die tyd gesluit is nie?
Ons wou nog altyd teruggaan Namibië toe, maar tot dusver het dit nog nie so uitgewerk nie.
Ek so 3 vir alles gee behalwe die ablusie wat 2 sou kry. Dit sou egter nie regverdig wees omdat dit lank terug was en die plek dalk baie verbeter is.
Pad wa- nee dankie dit doen ek nie.
We were there in Oct 2018 and I told myself that this would be the last time (stayed there twice before - once with a trailer/tent, first time with a caravan when we lost an internal door!). Stayed 3 days and could only pay on the last day (system off-line), park was only about 1/3 full, yet the showers were always filthy (only 4 x mens and 4 x womens showers available), nothing in the shop, food at the restaurant awful, ice machine broken. They were actually painting wooden posts and the road was being graded. Staff always friendly
Coming back we stayed at the White House and will always go there in future.
Also enjoyed being at the Lake Oanob resort in Rheboth (except for the night they had a wedding at the resort - made excessive noise until nearly 02h00!)
Sean
Untill about 2016/2017 namibia was very well known for excellently maintained gravel roads, not only the C roads but many D-roads as well. They were graded average every 3 months.
Now, as mentioned : NO Diesel and Namibia is also near bankruptcy.
Regarding service in resorts: It was always bad after 1980. before that is was good but most resorts were old fashioned but clean.
Great Pity but I will go again and again (camping is still ok on the major routes) and private guest houses , lodges and B & B' s range from good to excellent (for a price, of course)
Hi Gerd,
We get to Namibia at least 4 times every 5 years, for more than 20 years. We go deeper into the bush with every visit, but still need to travel some of the routes off the beaten track to get to the places we want to get to.
We try to drive roads and visit camps not previously visited, so as to get a wider variety of places in Namibia. We have traveled most roads and tracks in Namibia and still enjoy the wide open spaces. We have a 4X4 camper, so can go pretty much where the heart desires and do this type of off road travel including bush camping where no camps have been built, even though Namibia is a very touristy orientated country which is getting more and more popular with European tourists.
Like most we started off on the tourist route in the 90's, if you do not include the bush experience in the early 70's to the late eighties, so have enjoyed most of the experiences that Namibia can give, bur still enjoy the experiences tremendously...
Ons was in Augustus 2019 daar. Behalwe vir die erge stof, was die pad regtig nie sleg nie. Hier en daar sinkplaat. Gekamp met daktente, alhoewel daar vele boswaens was. Ablusies was skoon en alles het gewerk met genoeg warm water. Winkel het basies ys en hout en die kassiere is werklik onaangenaam. Het nie die restaurant gebruik nie. Warm swembad mooi skoon. Braai, asblik en kraan by elke staanplek. Ons dink hierdie is 'n besoek werd. Verder noord na Hobas was die grondpad mooi. Hulle was besig om aan die pad te werk, so die Hobas kampterrein was gesluit. Die pad na die uitkykpunt is skrikwekkend sinkplaat, maar tog die moeite werd om net die wonderwerk van die "canyon" te aanskou. Middagete by Canyon Roadhouse: baie lekker en 'n unieke plek op die roete. Loer gerus in.
As jy nie 'n padwa sleep nie, besoek die plekke gerus.
