Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18456 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6713 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3746 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1431 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 572 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 328 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Mosambiek...grenspos
Ek gaan deer die wiltuin het nog nooit probleeme gehad nie so half uur altwee kante SA EN MOZ![]()
Die komatie grenspos is meestal maar aan die besig kant. En dit veral tydens vakansie tye en langnaweke. Toe ons deur wou gaan en die lang toue sien kap ons toeSwaziland deur.
Drie karre voor ons by Swaziland grens en 2 karre by die Swaziland Moz grens.
Onder by Kozibaai grenspos kan dit ook besig raak maar as jy vroeg daar is nie sommer 'n probleem nie.
Die res van die grensposte noord ken ek nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Soos Leon hier noem.
Dit hang af of jy op die regte tyd op die regte plek is. Het al lank gestaan en ander tye was dit gou onder n half uur.
Maar ek self weer in daai plek gaan? Nooit!
My land het mooier plekke sonder nonsense en meer waarde vir geld.
Daai weteloose gemors sien my nie weer nie.
Zuma is 'n ster teen daai gemors.
Ek wil graag weer n draai daar maak om by Ponta Malongane te kamp, dit is aan die Kosie baai kant, was een keer daar en nie probleme gehad by die grenspos nie. Bygese dat ek saam met n groep wat wat alreeds n paar keer daar was van tevore. Weet iemand of die nuwe pad van Durban na Maputo se kant toeganklik is of hoe werk dit? of gebruik n mens nie die pad as jy na Ponta Malongane toe gaan nie?
Gaan elke 3weke deur Kosibaai grenspos en dit maak eers 8uur oop en dan staan jy in 'n ry. Gaan so na 9uur dan is die ergste verby. Met die nuwe teerpad en brug oor die hawe ingang word die grenspos nogal besig. Vakansie tye maak die pos 7uur oop.

Dankie Jan, klink nie te erg nie. Wel beter as Komatipoort se grenspos dit is n gemors om daar duer te gaan.
Iemand onlangs in Mosambiek gewees ? Vat mens jou kroniese medikasie net so oor die grens of moet mens n gesertifiseerde afskrif van jou voorskrif he soos met Botswana.
Madelene, ek het dit nog nooit gedoen nie en het nog nooit n' probleem gehad nie. D.w.s vir enige buitelandse reise.
Maak seker jy het jou voortuig se oorspronklike regestrasie by jou en n' brief van die bank.
Paul
Iemand onlangs in Mosambiek gewees ? Vat mens jou kroniese medikasie net so oor die grens of moet mens n gesertifiseerde afskrif van jou voorskrif he soos met Botswana.
As mens medikasie tassie saamvat vir noodgevalle en dit daar insit....wonder of grenspos ouens so clever is om te onderskei tussen watter skedules medikasies daar is...hul het nie Dr grade nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Iemand onlangs in Mosambiek gewees ? Vat mens jou kroniese medikasie net so oor die grens of moet mens n gesertifiseerde afskrif van jou voorskrif he soos met Botswana.
It's chronic medication - can you afford to go without it if they confiscate it?
I would take a copy of the script with, we took our original with us when we went to Chile - they never questioned it at any of the borders.
Wat is die rede dat n land soos Botswana jou kroniese medikasie wil vat?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Selfde rede dat jy "drugs" kan smokkel oor die grens. Indien medikasie onbekend is aan hulle of nie in duidelik verseelde gemerkte verpakking nie of skedule medikasie is kan dit konfiskeer word of erger implikasies he. Het met n pasient van ons gebeur in Botswana oor pynpille, hy was opgesluit tot ons n voorskrif deur gefaks het. Op onlangse vlug tussen OR en George is my deodorant in spuitvorm in my handbagasie ook afgevat en in asblik gegooi, seker bang ek spuit woelige ouens in die oog.
Sover ek onthou, is vloeistowwe nie toelaatbaar in die kajuit nie. Jy word soms nie eers toegelaat om n onoopgemaakte bottel water aan boord te neem nie. Waarskynlik is dit omdat brandbare middels of bytende vloeistowwe gebruik kan word vir sabotasie en dit is dalk moeilik om vinnig vas te stel wat die betrokke vloeistof werklik is.
n Klein naelknippertjie is eenmaal van my afgeneem. As ons opstandig word, onthou dat jou veiligheid, werklik jou lewe, beskerm word deur sulke streng reëls. Ek en jy weet ons is nie saboteurs nie, maar die amptenare weet dit nie. As skurke altyd soos skurke gelyk het, was dinge maklik, maar dis ongelukkig nie die geval nie.
Is so, eerder veilig as jammer party mense doen net hul werk en ons moet dit respekteer.