Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3743 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Manyane - disapointing
We have just come back from Manyane Resort and we were actually disappointed.
Our reason for going to Pilanesberg National Park is to experience the wild life, the bush and the peace and quiet. We have been going to Pilanesberg since the mid-nineties, sometimes 5 times a year. Our last time in Manyane was beginning last year. We went to Bakgatla 3 times since then and bar the ablutions we enjoyed it. As we are campers to support our outdoor experience, the facilities are less important than the nature experience.
The majority of the campers at Manyane did not seem to have our sentiment nor the decency to respect other campers who may have our sentiment. The loud thumping music inside the camp continued until the early hours of the morning, followed by loud thumping music and trucks and cars screeching in the nearby Mankwe village. When these persons were approached they were so drunk and drugged (goofed) that you can not reason with them. Camp management was nowhere to be found. One ladies ablution block (older, not upgraded one) was trashed, with wet toilet paper thrown on the walls and roof, sign boards ripped off the walls, shower curtains torn and towel rails broken off the wall. Some likeminded person even put up a sign the next day on the mirror putting the perpetrators to shame. The wrong people are being attracted to Manyane.
So, that is why we are disappointed.
Next time we will camp at Bakgatla or not go to Pilanesberg. Shame!
Paul
And then there are feral House Cats....lots of them..... that urinate everywhere, on your tent and chairs, and catch the indigenous birds.
There were also some baboons.....but that is their space and you must not leave anything they are attracted to outside. Drop your pop top when you leave.
Paul
Government owned resort. Thought that the down fall would have been much earlier.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Het op 'n ander forum gelees dat toe daar die volgende oggend met bestuur gepraat was oor die harde musiek, dat hulle se die pub buite die hek het 'n lesensie en toestemming om te operate en die oord kan niks daaraan doen nie.
Maar hulle kan beslis iets doen aan die mense wat die oord beskadig, en die oortreders te vervyder.
-James Baldwin-
Such a pity, as this was a beautiful camp 5 years ago. We camped fairly regularly at Bakgatla but was also disappointed last time round. It is so sad, as we also enjoy the Game Reserve so much .... will hope and trust that things will improve (I am by nature a most optimistic person!)
Dankie vir die terugvoer, het ook so by ander gehoor dat dit nie hul plek weer binnekort sal wees nie.
Help my asb om tot n besluit te kom. Enigiets positiefs wat my dalk kan be-invloed met my besluit.
As iemand soos Joos of Wihan nou die bul by die horings gryp en Manyane persoonlik bel en vir hulle sê, dit is wat daar gesê word van hulle op die forum. Te noem jy wil graag daar kom kamp maar nou is jy bekommerd. Is die aantygings waar en indien wel, doen hulle iets daaromtrent. Wat kan jy te wagte wees en kan hulle dit waarborg.
Ek wonder wat hul reaksie sal wees. Daar is mos niks verkeerd met reguit en eerlik praat nie?
Toets van link - moet seker probeer om 'n link te gebruik :)
Manyane-or-Bakgatla
Ek hoop my link werk. In bogenoemde draad is my en Wida/Wica se siening van Manyane en toevallig was ons dieselfde naweek daar. Dit wil voorkom asof ons die regte naweek gekies het aangesien Paul so paar weke later 'n totaal ander ondervinding gehad het.
Ek sal volstaan by my wonderlike naweek daar met geen geraas en musiek. Daar was wel 'n groep wat tot 1h in die oggend lekker saam fees gevier het maar dit kon baie mense pla maar ons het self nog net gesit en gesels en deur die park gestap so het nie 'n probleem daarmee nie.
Mense kan die verwagting he van sulke kampers stil maak van bestuur se kant af. Ek glo egter nie dis nodig om 'n plek af te breek net daaroor nie.
My 2c

Ja, ek glo ons het die verkeerde naweek gekies.
Die garaas van die nabuurige shabeens sal seek maar altyd daar wees, veral oor n' naweek. Die camp bestuur kan eintelik ook niks daar omtrent doen nie.
Paul
Beste is ... gaan kyk. En kom terug en rapporteer.
Dis darem seker nie aldag se dinge nie ???
Ek het nou my suster van Parys se kinders aanbeveel soontoe. Hoop hulle kamp lekker daar.
Bakgatla toe die naweek. Sal raporteer waneer ons terug kom.
Paul
Bakgatla was lekker. Net 3 klagtes.
1) Die tent kampers word nie beperk tot die tent gedeelte nie. Daar was weer n' groep seuns (so 10 van hulle met 5 voetuie) wat langs ons in tente gekamp het en Frydag aan tot laat gejoll het met musiek en hard praat.
2) Die kragpunte het aandag nodig. Ons syn het gewerk maar lyk baia gevaarlik. Die paal is af gebreek en die plug box is missing (plug is oop).
3) Die teerpad in die park is vrot en voll met slaggaate. Die bestuurder moet die heele tyd die pad dop hou en kan nie rond kyk nie.
Ons het lekker gekamp en sal weer terug gaan. Die Pilanesberg Nationale Park is waarvoor ons daarheen gaan. As die camp nie by Pilans gelee was nie sou ons nie terug gaan nie.
Paul
Jy het nie dalk tot by Manyane gery om te sien hoe dinge daar lyk nie?
