Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3743 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Manyane Oord Gekose Oord

Manyane Oord - Die Bojanala Streek, Noord-Wes
Kamp & Leef Gekose Oord
Mayane Oord is gesetel naby die ingang na die Pilansberg Nasionale Park, geleë in ‘n ongerepte natuurlike omgewing. Die grasdak-berghutte in Afrika-styl is luuks met 1 of 2 slaapkamers en ‘n sitkamer, goed toegeruste kombuise. Sekere berghutte het ‘n solderslaapkamer. Uitstekende konferensie-geriewe met persoonlike diens en aandag aan besonderhede. Of dit ‘n klein groepie of ‘n groot geleentheid is, ons span deskundiges kan u vanaf die beplanning-stadium help, tot en met die uitvoering van ‘n suksesvolle geleentheid. Manyane bied rus en ontspanning. Vermake sluit in: speelgrond vir kinders, eie of begeleide wildritte en wandelpaaie in die omgewing.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Hierdie oord gee my so n halwe wildtuin gevoel.....moet weer plan maak om hier uit te kom. Die fotos op advertensie is baie oud....daars nie gras staanplekke soos op foto nie. Daai putt-putt bane het al lankal nie meer groen mat op nie....onspeelbaar. Ongelukkig speel maintenance nie n groot rol hier nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dis die ding Geërt. Mens kan nie meer net boek en vertrou dit is soos geadverteer, definitief nie
