Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23025 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6706 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1426 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 569 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Best/e kampplekke/campsites in KZN
Goeie dag!
Ons is op pad na KZN in Maart en April 2022 en is op soek na rustige, mooi, naby die natuur kampplekke (ongelukkig nie grondpaaie nie). Begin by suidkus, dan noordkus en eindig in die Drankensberg. Enige voorstelle?
We are on our way to KZN in March and April 2022 and are looking for quiet, beautiful, close to nature campsites (unfortunately no dirt roads). Start at south coast, then north coast and end at the Drankensberg. Any suggestions?
Hallo, jy gaan meer as twee maande nodig hê. Kan Xaxaza Caravan Park in Mtunzini aan beveel. Staanplek met sy eie badkamer. Dragon Peaks Mountain Resort in die berge. Die berge is nie die beste plek in die winter nie. Alhoewel ons het daar gekamp van Maart tot September. Groetnis Andre.
Aan die Suidkus van KZN kan ek TO Strand naby Port Edward en MacNicols Bazley Beach aan beveel.
Albei baie mooi en rustige parke wat in stil omgewings en basies privaat strande het. Albei het 'n winkel op die perseel, maar hulle is nie naby aan ander winkels en restaurante geleeë nie.
Gaan kyk op Flip en Tila se web.
Daar gaan jy jou vraag beantwoord kry.
Aan suidkus.....loer gerus na Port o Call by Trafalgar. In Drakensberg het ons die naaste aan natuur gevoel by Monks Cowl en Mahai.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
By laasgenoemde....daar is kort kort n maatskappy wat amper die hele kamp uitbook en dan vol met canvas tente pak en dan uitverhuur. Maak maar seker jul bespreek nie in daai tye nie, want dit is nogals onplesierig
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
South Coast, MacNicols at Bazely and Rocky Bay near Park Rynie, the berg Mountain Splendour and Mahai.
Ons het vandag ingeloer by Zinkwazi aan Noordkus. Baie boomryk
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hulle ablusies is ook pragtig opgegradeer
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
