Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3745 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 327 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Almal vra na meer hoender
1 groot pak hoender stukk
sout en peper na smaak (hoender spersery opsoineel)
1 pakkie bruin uiesop
250ml kook water
250ml blatjang
250ml mayonnaise
geur hoender stukke met sout en peper en n bietjie hoender speserye
plaas hoender in n oondvaste bak met n deksel op
voeg die uiesop met die kookwater in n meng bak en meng goed deur
voeg nou die blatjang en mayonnaise by en meng alles god deur
sit nou die deksel op en plaas in oond met hitte van 180g C
bak vir n uur
haal die deksel af en roer goed deur
sit nou die bak terug in die oond sonder die deksel en laat bruin bak
haal uit en as daar vet op is skep dit af
geniet
ek wou nog se bedien dit op rys
Ons maak hierdie resep al vir baie jare. Ons gebruik net nie die kookwater daarmee saam nie en die mayonnaise het ons ook verminder na 'n half-koppie. Deesdae voeg ons selfs klein-gesnyde aartappels by. Jip - bedien op rys. Ek ken dit as een van die ou Huisgenoot Wenresepte.
Dit is heerlik - net lanklaas gemaak.
En ek ken dit ook as "Vra-na-meer-Hoender".
