Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23025 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6706 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1426 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 569 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
soek review vir n karavaan park om te oornag.
van Colesburg af tot Port Elizabeth. Ons wil oornag op die roete en vra enige aanbevelings waar die beste sal wees om te oornag. Ons sleep van Allanridge af.
Louis, Oom Jeep op die forum beveel Jesa by Graaff Reinet aan. Blykbaar baie netjies en jy het 'n privaat ablusie en tariewe ook redelik. As hy hier lees, sal hy meer vertel.
Louis, Ons het in September verlede jaar PE omgery na Stilbaai. Ons is pensionarisse en het dus genoeg tyd sodat ons elke reis benut om die land te sien. Ons het op Colesberg by 'n privaat kamp op die dorp gestop- kan die so vinnig die naam onthou nie. Daarna by Middelburg afgedraai na die Bergkwagga Nasionale Park, Addo en van Stadensriviermond by Port Elizabeth. Ons wou nog verder langs die kus by 'n paar plekke oornag het maar die dag toe ons uit van Stadens vertrek het dit so kwaai gereën dat ons maar deurgedruk het tot in Stilbaai. Ons het al die plekke waar ons gestop het, baie geniet en kan hulle almal aanbeveel. Die pad soos ons gery het, is baie mooi en oral in 'n goeie toestand. Ons het al by die Gariepdam Forever Resort oornag vir 'n potjie put-put en dit is ook heel aangenaam. Ons gan self ook in Februarie vanaf Pietersburg na Stilbaai ry. Ek moet nog 'n interessante roete uitwerk aangesien ons daarvan hou om sover moontlik elke keer 'n ander roete te volg.
Geniet julle reis.
Ek sal die JESA draad vorentoe bring. Waarlik n uitstekende oornagplek by Graaf Reinett
I can really recommend Sonnestraal campsite at nieu Bethesda...its a small town 50kms outside of Graf reneirt.
Nice small campsite in an interesting town with nice small ships and restaurants to visit.
We spent 3 nights there over Christmas
Nice green lawns....and only meters from a craft brewery
The sand road..closest to Middleburg is very rough
