Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18456 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6713 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3747 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1431 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 572 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 328 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Swadini, ‘n Forever Oord Gekose Oord

Swadini, ‘n Forever Oord - Blyderivier, Mpumalanga
Kamp & Leef Gekose Oord
Swadini word omring deur die Blyderivier Canyon Natuurreservaat en is geleë tussen pieke van die Drakensberg, aan die oewer van die Blyderivier. Die dam spog met een van die wêreld se grootste, aktiewe “Tufa” watervalle. Gaste het ‘n keuse van 220 kampeerplekke (met kragpunte) en ‘n aantal luukse toegeruste tente in die kampeerterrein met 6 netjiese ablusie-geriewe. Daar is ook 78 selfsorg eenhede (4-6 persone). Staproetes op terrein. Gaan met ‘n self-geleide wandelpad deur die inheemse bos langs die Blyderivier, of geniet van die oord se baie geriewe.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Die jare toe ons in Phalaborwa gebly het was dit my eerste plek waar ons begin kamp het.
En baie kere daarna.
Baie lekker plek om te kamp. Een van ons gunstellinge as ons in daardie area is.
We always enjoyed our camping at Swadini, when our children were young and for a one and two month stay while we were touring. Loved it and if I ever get the chance I will return. There is lots to do, explore and see in the area.
Ons wil voor ons besoek aan Satara in die KNP miskien n paar dae by n oord oppad soontoe oorstaan. Ek kyk na Swadini as n opsie. Is dit aanbeveelbaar buite seisoen? ....of het julle ander voorstelle?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Wanneer besoek julle Satara Geert?
Jammer nog nie by Swadini nie.
April....sal net weer presiese datum moet nagaan
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons mis mekaar, ons is 16 Maart daar weg na 38 nagte.
