Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6709 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3746 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 572 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 328 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Sterland Woonwapark Gekose Oord

Sterland Woonwapark - Sutherland, Noord-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord
Kampering onder die sterre? In die koudste plek van Suid-Afrika? Ten einde laaste het Sutherland ‘n woonwapark! Sterland Woonwapark is slegs 1km buite die dorp, in die rigting van Matjiesfontein geleë. Hier boer ons met sterre, want dit is ook die plek waar ons elke aand na die sterre kyk. Die kampterrein het 7 staanplekke met elektrisiteit, ‘n ablusie-blok met 2 elektriese geysers. Die gruis-oppervlakte maak dit maklik om die tentpenne in te slaan. Die gruis is ook ideaal omdat gras in die winter doodryp. Elke staanplek het ‘n eie braai-eenheid.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Kan nie wag om daar te gaan staan vir n paar aande nie.
My no 1 op ons lysie.
As ek die naam Sterland sien, laat dit my terugdink aan my skool vakansies in Pretoria....fliek tyd🙂
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Jy sal nie nou daar wil rond loop nie.
Jin ek was darem al in daai Hotel digby Sterland maar ja ons sal die fliek en ooo daai lekker skaatsbaan onthou as ons daai naam hoor.

Baie lekker kampplekkie daai...
