Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3743 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Sit nou en dink en lag.
Een jaar met jaar eindfunksie kry die organisieerder n 'Spitbraai Catering' maatskappy.
Met bediening besluit hulle om weg te doen met 'Waiters' om kostes te bespaar en neem dit van tafel no: 1 voort...
Ek sit toe by tafel no: 1 waar bestuur sit en staan gelukkig 4de in die ry.
By my aankoms, sien ek die bediener se 'Neus' loop en val tot onder in 'Spit'.
Met opskep en kies ek, val uit die ry en noem ek moet toilet toe en soos in dringend!!!, help maar eers ANDER UIT.
Nooit weer het ek saambraai geniet nie, hetsy ek eerder myself braai.
Ekstra 'Sout' is nie 'Gesond' nie.
Het dit jou al oorgekom?
Ek dink as jy weet wat alles aangaan in sommige restaurante se kombuise, sal jy ook nie eers meer wil uiteet nie. Een van my seun se vriende het onlangs in n golfclub se restaurant gewerk....maak mens skoon naar as mens hoor hoe higiene daar is, maar buite lyk dit "fancy"
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dit is hoekom jy nooit kos in. ‘N restaurant moet terug stuur nie omdat daar fout is … weet nooit wat in die kombi is bygevoeg word nie…
Daar was n pannekoekstalletjie op ons dorm. Mooi damerjie wat bedien met dun handskoene aan vir higiëne. Enmaal sien ek sy het n sal ek maar sê n lastige neus en sy vee hom met die agyetkant van haar hand met die handskoen af. Nooit weer daar pannekoeke gekoop nie
Onthou julle nog die kerkbazaars waar die tuisgebakte koeke in opgeblaaste platieksakkies aangebied is? Nooit gekoop nie en altyd gewonder wie die sakkies opgeblaas het.
As jy in enige publieke plek rond beweeg gaan jy met of jou hande of asemhaaling blootgestel word aan ander mense se kieme. Dit is immers hoe jy weerstand opbou en/of siek word.
Paul
Hoe gaan die gesegde....wat die oog nie sien nie, treur die hart nie oor nie.
Ek en my wederhelfte het een aand by 'n gesogde restaurant wat daardie tyd nog oorkant Centurion Mall geleë was en nou in Midsteam is, gaan eet.
Die toegangsdeur na die kombuis het 'n venster in gehad en my eggenote het gesien hoe die persoon sy vinger aflek en toe dit op die vleis druk, seker om te voel of dit na wense gaar is. Daardie porsie was toe al die tyd in haar bord.
Het die bestuurder ingelig oor wat gebeur het en die restaurant verlaat.
Ook geleer om nooit "still" water te bestel in 'n restaurant nie, - net sprankel.
Ons het gaan uit eet en my Ma wou net water drink. Ek merk toe op - ons was ook by 'n tafel redelik naby aan die kombuis se kant ingepas (het nie vooraf bespreking gedoen nie) - dat die kelner die botteltjie volmaak uit die kraan, en ewe netjies die prop kom"afdraai" om die water vir my Moeder te skink. Ek het hom daar op sy skandalige optrede gewys (wat natuurlik ontken was) en "sprankel" water bestel. Glo my as jy wil - die eerste bottel kraanwater was op my rekening (R10!) wat ek natuurlik nie betaal het nie - met 'n groot bekgeveg. Daardie restaurant het ons nooit weer gesien nie en (weet wat daartoe bygedra het nie) later van tyd toe gemaak
n Groep van ons het op n kol n bottel redelike duur wyn bestel. Dit het reeds oopgemaak by ons aangekom en ek moes proe. Dit was asyn en die ander tafelgenote het saamgestem. Die bestuurder is geroep en genooi om ook te proe wat jy gedoen het en verklaar het dat niks fout was nie. Ons het vasgestaan en n ander bottel is gebring en by ons tafel ontkurk. Dit was reg. Die asynwyn is sekerlik deur ander klieënte ook teruggestuur. Die restaurant wou nie skade ly nie.
Jy proe net om seker te maak nie wyn is nie asyn nie en nie of jy daarvan hou of nie soos ek al mense sien probeer nie. As jy nie weet wat jy doen nie is dit goed om nie n krater van jouself te maak nie.
Ek het destyds n weermag kamp van 2-maande gedoen by Apex weermag basis in Brakpan na die onttreking uit SWA.
Ek dog toe goed dat dit naby aan Germiston is en dat ek my vrou gaan neem vir ete by Porterhouse in Germiston by die ou Biblioteek.
Nog geklee in uniform omrede na ete is dit net aflaai en terug basis toe.
Porterhouse, hier kom ons:
My vrou bestel n glasie wit wyn en ek n Ohlsoms bier toe dit nog op die mark was.
Die bediener bring my bier sonder glas en reken dat julle weermag ouens ken net bottels en blikkies.
Ek reken toe 'FU', ek is saam my vrou en dring aan vir n glas.
Waiter reageer op my opdrag en skink my Ohlsoms in n glas.
Tot verbaasend dryf daar goed soos "Paddavissies".
Ek nader die bestuurder en wys dit uit.
Hervulde glas: Dieselfde en toe klim my 'Moertmeter' soos in ERG.
Hy vra: Wat kan hy aanbeveel en ek reken, bring daardie kas bier met nog n kas en alles dieselfde uitkoms.
Die Porra was ROOI in die gesig na my uitlatings en ons besluit, ons is uit, gesaamentlik met ander wat hulle kos en drankies so gelos het.
Einde was: My vrou en ek het n Burger bestel by Kansas Roadhouse.

Wat was dit wat in al die bier gedryf het?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die bier was alreeds 1-jaar verby verval datum.
Nou as ek n koue bestel, soek ek hom in n bottel of glas.
Nou die dag dieselfde geval: Ek koop 1x botteltjie Amstel Radler by Checkers Liquer en presies dieselfde geval die verval datum was: 12 November 2024.
Ek het dit maar so gelaat en 'Lafenis' afgespoel in toilet, want ek gaan nie 20km ry vir n 'Faait' nie.

Ja...al gesien Radler maak vinnig so na verval datum
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het verlede week teruggekom van 'n dorp in die noord weste van ANGOLA. Die Hotel daar is nie die beste in Angola nie en grens naby aan plakkers kamp akkomodasie.
Die chef ken net een tipe kos en dit is "Stew". Nou ja ek het 'n punt daarvan gemaak om nie in daai hotel se kombuis in te loop nie.
Om 'n lang storie kort te maak. Ek het drie dae met 'n maag aandoening gesit. Eet moet mens eet. Na die aandoening het ek maar gekonsentreer op vrugte want dit is iets wat 'n chef nie maklik kan opvoeter nie.
So ja hier is die ou spreek woord baie waar....................... Wat die Oe nie sien nie maak die hart nie seer nie.........................
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Stem wat die oe nie sien maak die hart/ mag nie seer