Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Re-sealing caravan joints
How often do you have the joints in your caravan re-sealed? Wood rot is caused by water seeping in at joints or window frames.
Make sure Sicaflex -11FC is used.You want to see the tubes used. Easy to fool you by applying a cheap substitute junk silicone and charging the Sicaflex price.
How often? I guess when you see the sealant showing signs of weathering.
Ek het my karavaan dak geseel met sicaflex. Die eerste keer heel spaarsamig aangesmeer net op die plekke wat lek. Skaars 6 maande later was als in die karavaan weer nat van die dak wat begin lek het. Ek het daarna als afgekrap en skoongemaak en 'n stewige laag sicaflex met meer geduld aangesit. Dis nou al twee jaar en dit lyk nog goed. Maar my karvaan staan tuis altyd onder die afdak. Tog kamp ons (visvang) ten minste een keer 'n maand. Dus is daar baie tyd wat hy in die son staan ook. Ek is geneig om te dink sicaflex hou langer as twee laar maar na twee jaar is dit die moeite werd om seker te maak als is nog reg en dat dit nêrens lostrek nie.
My gevoel is ook elke twee of drie jaar.
Daar is nou n ander produk beskikbaar wat wit van kleus is, ek kan nou net nie op die naam kom nie, weet net dit begin met "Shou...."
Irrespective, when not in use, our caravan stands at an angle to let the water run off before there is much chance of seapage.
not a Doctor nor a GP
Geert, ek is nie seker nie, die ou wat my bearings gedoen het, doen ook resealing en herstel van karavane.
Hy het vir my die tube wat hy gebruik gewys, en reken dit is baie beter, en omdat dit wit is, is dit netjieser op karavane.
Ek bly by die experts se aanbeveling, Sikaflex, vat nie kanse met foefies nie. Houtvrot kos jou baie en versekring dek dit nie!!
BIG TIME!!
Goeie dag almal, waarmee kan ek die dak skoonmaak of voorberei om dit met SIKAflex te seel?
I got hold of a roll of Eternabond tape.
It takes minutes to seal anything.
Ive done my Sensation roof front and back and it’s in a class of its own.
You can buy it from Amazon.com.
Check it out on YouTube.
Goeie dag almal, waarmee kan ek die dak skoonmaak of voorberei om dit met SIKAflex te seel?
Die ou Sikaflex kan verwyder word met 'n skrapertjie en dan vryf jy die res af met parafien lap en elbo-ghries. Die parrafien maak die ou sikaflex sag en dit kom dan eintlik maklik af. Die parafien het geen effek op die verf afwerking nie, so jy kan dit mildelik gebruik. Maak seker ALLE ou silicone of sikaflex is verwyder. Want nuwe Sikaflex oor selfs 'n dun lagie ou sikaflex of silicone hou nie baie lank nie dan sit die nuwe nie meer reg op die oue vas nie.
Die vetterigheid/olierigheid van die parafien moet dan verwyder word, en vir dit gebruik ek 'n Thinners lap of Acetone lap. As jy die olierigheid nie verwyder nie sal die nuwe Sikaflex nie reg vas sit teen die panele nie. Vee met die Acetone of Thinners versigtig af. Moenie te hard druk nie of heen en weer vryf nie want dit sal van die verf afwerking ook verwyder. Belangrik maak seker die vertterigheid/olierigheid is verwyder.
Die voorbereiding van Herseel op 'n wa is meer belangrik as die herseel self. Hoe deegliker die voorbereiding hoe meer suksesvol is die herseel ingeheel.
Sterkte met die joppie. Dis 'n groot taak maar ongelukkig nodig.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Baie dankie!!