Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
ROTSINBOS
Ons gaan middel van volgende maand by hierdie oord kamp. My Seun het vir hom 'n Moremi Off-Road Kamp S/wa gekoop en my dogter het vir haar 'n klein Sherai karavaantjie gekoop.
My Seun sleep die S/wa agter 'n Landtrek Tipper en my dogter die Sherai agter 'n nuwe form Jimny.
Hierdie kamp gaan ons eerste kamp wees waar ons as familie elk met sy eie kamp ding gaan saam kampeer.
Almal sien vreeslik uit na die kamp.
Rots In Bos is so paar Km anderkant Brits op die Thabazimbi pad uit. Rofweg 2km anderkant die spoorweg kruising en pad wat van Kleinparadys af kom draai jy regs en dan so 5km grondpad.
Ja ek weet ek sleep nie graag grond pad nie maar ek sal die een vir die kinders aanvat. Stadig stap spoed.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon, enjoy we have camped a few times with our children and their own caravans and or tents, it wonderful when the family can camp together the grandchildren have a ball and it reminded us of our camps when we were younger and how our children enjoyed it so much. An absolute privilege.
You must all travel safe
Ek dink om jou kinders die vreugde van uitkamp te leer deur met hulle te kamp wanneer hulle nog in die huis is, asook die liefde vir boeke deur vir hulle stories te lees as hulle dit nog nie self kan doen nie, is twee van die grootste geskenke wat n ouer kan gee. Beide verryk die kinders se lewens lewenslank.
Its a long time waiting for this to happen that we all camp together each with his/hers own camping trailer/caravan.
Dis verseker met sulke tye en samesyn dat regte waardes, maniere en tradisies oorgedra kan word.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hier is my Seun se Moremi Kamp S/wa

Hier is my Dogter se Serai Karavaantjie

Ek sal nog detail plaas van hoe ons die Wa mooier gemaak het.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
That Jimny / Serai rig looks great. Look forward to your pics. Enjoy!
And then there's, Power Tools!
Hoe het die kamp toe afgeloop Leon daai Moremi wa word baie gewild
Ons was nog net vir 'n dag langs die viswaters. Die familie kamp is eers volgende naweek. So ons moet nog vir 'n week op ons lippe byt in afwagting.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Naweek kom stadig nader. Vanaand moet ek self karavaan was en bande nagaan. Seker maak die watertank is vol en alles werk 100 %.
Hoop die weer speel saam vir 'n lekker naweek.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hope you have a great weekend camping with your children. Travel safe and post some pictures.
Leon....hoe het jy die oord ervaar? Hoe is die grondpad soontoe?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die oord is heel skaflik. Dit is soos die naam sê Rots in Bos. Dus die staanplekke is in die bos.


Na die reen is die veld stadig maar seker besig om groen te raak. Sekuriteit is baie goed met elektriese heining om die hele oord. Ablusie geriewe is siersteen gebou met netjies spoel toilete en storte met gas geysers. Gesamentlike badkamers is van hout met oop spasie tussen muur en dak. Die oord is ideal vir 4x4 en bos karavane.
Die pad soontoe 'n goeie en netjies grond pad ongeveer 5km. (ek het dit gery vir my seun se onthalwe want hulle het 'n Boswa. Het geen probleme gehad enigsins om met die Eksclusive op die paaie te ry nie of met toegang in die oord nie.
Daar is 'n kiosk op die oord oop van 10-11 uur en weer 16hoo tot 17h00 elke dag. Oord het 'n lieflike swembad met groen gras daar om.
Jy kan voor jou kamp naweek reelings tref dan kan daar langs jou staanplek 'n Jacuzzi geplaas word teen ekstra koste natuurlik. So ook kan jy en jou wederhelfte getrakteer word op massages. Van voete tot full body massage. Jy kan of op 'n Wildrit gaan of self deur die bos gaan stap of fiets ry. Geen voertuie in wild kamp area nie.
Ons het die oord geniet weens die bosveld en rustigheid daar.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dankie Leon...klink goed!
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
