Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Omaramba Vakansie-Oord Gekose Oord

Omaramba Vakansie-Oord - Noord-Wes, Rustenburg
Kamp & Leef Gekose Oord
Omaramba, die droë rivierbedding, is geleë in die pragtige Magaliesberg van Noord-Wes. Dit het ‘n uitsig op die skilderagtige Buffelspoort-dam. Die woonwapark het al die geriewe wat die toegewyde kampeerder verwag, met
uitstekende ablusie-geriewe. Gerieflike selfsorg-berghutte met verblyfplek vanaf 4 tot ‘n maksimum van 6 persone is ook beskikbaar. Vermake sluit in: mini-gholf, wildritte en staproetes.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Ek lees Omaramba is besig om klomp staanplekke te plavei....reeds l 103x staanplekke gedoen
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Alhoewel ek glad nie dié oord ken nie, het ek al genoeg gelees om te besef dat dit nie in my smaak sal val nie. Hulle kan dus al hulle staanplekke plavei, maar ek sal maar verbyhou en plek maak vir diègene wat wel byval by dié oord vind. 16 ratings waarvan 14 'n thumbs down gee, sê vir my genoeg.
