Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Enige raat welkom asb
3 van ons gaan vir die eerste keer van Jhb by die see kamp einde Sept in Sprite Swing. . Het staanplek nr 16 bespreek. Help asb.... wat kort ons, is staanplek ok en gelyk, en sê asb hoe lyk en vergelyk ablusie geriewe met bv Buffelspoort. Is daar hulp met opslaan? Koste asb? Veiligheid? Ek verstaan common sense, maar wil net seker maak. Sal bv nie goed buite tent los nie. Waardeer julle! Sien baie uit.
Waar by did see. Daar is verskye kampplekke
Ek neem aan julle gaan ATKV Natalia toe omdat jy dit met Buffelspoort vergelyk? As dit by ATKV Natalia is, neem gazebo saam vir skaduwee...staanplek 16 het baie oggend son....net bome agter jou. Staanplekke is almal baie gelyk by Natalia
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek vermoed Katryn hulle gaan Scotties toe, of verstaan ek nie die titels en bladuitleg nie??
Ek was nog nooit by enige oord aan Natalse kus met 'n woonwa nie, dus kan ek nie raad gee nie.
Met 'n geelwig en 'n graaf kan mens wa oor wiele gelyk kry. Graaf is oral handig as dit begin reën.
Baie belangrik, dalk stormpenne en 'n stormnet om tent op die grond te hou.
As Wessel has pointed out Karen is asking about Scotties.
Die staanplekke is meestal gelyk.
No 16 is voor by die ingaan.
Ek ken dit nie maar dink daar is nie skaduwee nie.
'n mens boek en koop tokens vir die opslaan hulp. Reel dit vooraf of as jul inboek.
Ek is in die 50's in Scottbourgh gebore en die karavaan park was reeds daar. So ablusies is seker oud maar sal skoon en netjies wees.
Die photo order is by Scotties net voordat ek afgetree het.
Die eerste keer wat ek met ‘n toe nuwe karavaan gaan lamp het was by Scotties. Toe ons daar aankom dink ons ons is baie gelukkig. Al die heel voorste staanplekke was leeg terwyl die agterstes vol was. Gou uitgevind hoekom. Voor het die wind ons weggewaai! Nooit terug Scotties toe nie
Hi Karen. 'n Groot welkom hier op die forum. Ek hoop julle sal julle kamp ervarings hier met ons kom deel. Kyk 'n See Vakansie is nou maar net die REGTE vakansie. As mens 'n verkeerder vakansie wel kry.
Ek glo dat jy nog info sal kry. Dit is wel waar dat die karavaanpark in Scottburgh oud is maar die feit dat hy al so lank funksioneer beteken dat die eienaar weet wat hulle doen.
So die ablusies behoort skoon te wees en veiligheid behoort aan die orde van die dag te wees.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Skuus....ek het nie gekyk na die onder afdeling nie.
Soos hierbo genoem is badkamers oud, maar skoon....geen probleem. Buffelspoort sin is baie mooier, maar is omdat dit baie onlangs mooi opgegradeer is
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hi Katryn
Stand 16 is soos genoem net agter die kantoor en by Ablusie 1.
Stand is gelyk en min gras, so ek sal n 90% skadunet o. Der die gewone grondseil gooi dan het jy geen sand probleme nie.
Grond is hard, maar jy kan by die Sekuriteit reël vir 1 of 2 manne wat kan help met die opslaan So teen R150 tot R250 per persoon.
Jy kan maar langerige penne bring - Julle gaan voor staan, so, die wind gaan jou ook sien.
Ek sou storm strap en storm net aanbeveel - dan kan jy gerus slaap al roer die wind.
Ablusies is soos genoem, oud maar word baie gereeld skoongemaak.
99.9% altyd warm water.
Sekuriteit patrolleer die park in die aande. Ek het niks gehoor nog van iemand wat besteel is nie.
Bring net 1 warm baadjie saam as dit dalk reën / koud word.
