Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Bakgatla Oord Gekose Oord

Bakgatla Oord - Rustenburg, Noord-Wes
Kamp & Leef Gekose Oord
Aan die voet van die Garamogaheuwels lê die Bakgatla Oord, wat bestaan uit unieke beghutte met koloniale styl. Elke berghut het ‘n sitkamer, goed toegeruste kombuis, ‘n slaapkamer, ‘n badkamer en ‘n immer gewilde solder-slaapkamer. Bakgatla bied ontspanning en nog baie meer vir die buitelug entoesias, soos eie of begeleide wildritte, voëlkyk, opwindende uitstappies in en rondom die Pilansberg Nasionale Park. Uitstekende konferensie-geriewe met persoonlike diens en aandag aan die besonderhede. Of dit ‘n klein groepie of ‘n groot geleentheid is, ons span deskundiges kan u vanaf die beplanning-stadium help, tot en met die uitvoering van ‘n suksesvolle geleentheid.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Ons het redelik lank gelede laas by Bakgatla gekamp. Toe ons begin kamp het was dit omtrent 'n uithaler kampplek.
Oorweeg 'n besoek aan Pilansberg in die nabye toekoms, en, alhoewel ek (redelike) goeie kommentaar hoor omtrent Manyane, het ek tog gewonder - hoe lyk Bakgatla deesdae? Ek sien geen nuwe insette omtrent die kamp nie - laaste (+/- 2 jaar gelede?) was berig dat daar 'n klomp kontrakwerkers daar tuis is?
Andersins is dit maar Manyane ------ enige nuwe insette omtrent die kamp?
Dankie by voorbaat.
Ons was lang naweek vroeer die maand by Manyane. Het in die tyd 2x gestop by Bakgatla tydens wildsbesigtings. Ons het geen kontrakwerkers daar gesien nie. Swembad was mooi skoon. Ablusies ook mooi skoon. Dit was wel baie stil daar vergelyke met Manyane, maar Bakgatla het vir my net soos in jare voor covid gelyk. Jy kan maar gaan
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
