Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Afsaal Kamp
Hallo Kampers. Het enige iemand al hier gekamp. Sal terugvoer waardeer.
Gaan gerus, baie lekker. Staanplekke is klompie meter uitmekeaar, Pragtige badkamers....lyk soos stalle, elke badkamer het stort, wasbak en toilet in....beide mans en vrouens gebruik dieselfde badkamer. Ontspanning is maar hoofsaaklik om Dinokeng se veld te geniet. Daar is n mooi swembad. Oor die algemeen word die oord puik onderhou en is baie netjies. Kan dit aanbeveel
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Baie Dankie vir die terugvoer.
Swembad area en ablusies
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert se terugvoer met die foto's is altyd iets om na uit te sien - Sien is mos maar glo
Dankie Geert ook op ons bucketlys eers Kyleu Bushcamp dan Afsaal kamp
Geert, bevestig asb dat die grond afdraaipad geskik is vir gewone pad karavaan.
Ja, die grondpad gedeelte is nie probleem vir pad karavaan nie. Ons het onlangs na Erasmus bush camp gery wat verby Afsaal op dieselfde pad is....geen probleem. Dis nie n deurpad nie, so dra baie min verkeer
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Foto van hoe die grondpad lyk
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
AFSAAL het n laaste staanplek oop vir 26 April tot 1 Mei as jy spring !
My skoonsuster het 10x staanplekke bespreek vir daai naweek daar....miskien gaan ek saam
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Moet plan maak
Chris Boucher....klompie fotos 2023 geneem. Dit was nog met vorige eienaar, maar huidige eienaar versorg die plek net so mooi
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
