Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3743 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Probleme met besprekings by Manyane
Don't know about this year but there have been problems there for the last 15 years at Easter, especially when the late Big Laz was "in charge" !!!! We stopped going 5 years ago after having to park in the street for Easter.
Ons was die Paasnaweek daar. Ons het wel 'n probleem gehad: ons het deur QVC bespreek en toe ons daar aankom, is 'n "camping site" bespreek en nie 'n "caravan site" nie. Sover ek weet, is dit die enigste oord wat die twee groepe uitmekaar hou. Die persoon by ontvangs het toe maar vir ons 'n oranje skyfie gegee (wat beteken dat ons in die woonwa-deel mag gaan kamp), terwyl die kwitansie aandui dat ons in die tent-deel moet kamp. Die hekwag vra toe ons kwitansie en toe hy sien die twee stem nie ooreen nie, vat hy die kwitansie met die belofte dat hy dit sal terugbring (wat natuurlik nooit gebeur het nie), want hy wil die saak met ontvangs gaan uitklaar. Ons het rustig in die woonw-deel gekamp die naweek en geen probleme verder gehad nie. Maar ek het later paniekerig geword vir die laatkommers se onthalwe, want die voertuie het net aanhou instroom en ek kon regtig nie meer 'n oop plekkie sien nie. Later het daar 'n hele paar waens tussen die tente gestaan en dié gedeelte wat nie afgemerkte staanplekke het nie, was m.i. oorbevolk. So, om jou vraag te beantwoord: ek dink hulle het te veel besprekings aanvaar en daar was waarskynlik 'n paar ontevrede kampeerders soos Duncan.
More al die kampers
ek het nou n paar onderwerpe gelees op die forum en dit gaan van besprekings probleme tot swak diens en kamp oorde wat nie op standaard is nie. een ding wat ek moet se ons kan nie op internet sites en fotos gaan nie, want baie van die goed is geneem n paar jaar terrug maar word nooit op datum gehou nie, so ons moet op mekaar se teleurstellings werk en afleidings maak. dankie vir al die terug voering oor julle naweek kampe.
Kamp Groete
Diederik Strachan
