Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Poptop repairs
Hi all. I am new to the forum and have just purchase a 1990 Gypsey Caravette 6. The previous owner forgot to close the poptop and drove off thus causing the roof to takeoff. Any advise on who i can talk to for a quote.
Probeer Creative caravan worx in Sickland...ek lees goeie dinge van hulle. Ek self het hulle nie gebruik nie, want ek is in Gauteng
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Gary welcome to the forum. I would suggest you try a caravan dealer with a repair shop. If they don't have one they probably will be able to refer you to one.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi all. I am new to the forum and have just purchase a 1990 Gypsey Caravette 6. The previous owner forgot to close the poptop and drove off thus causing the roof to takeoff. Any advise on who i can talk to for a quote.
Sjoe, dis groot probleme .... so jammer daaroor.
In Desember 2022 staan ons by 'n kamp, heerlik en braai, (trouens ek het my "Pophuis" net verkoop aan die vriend wat toe oorkant ons sit en saam braai), toe 'n onmenslike wind ons tref...... gazebo weg, mikrogolf oond en ysmasjien alles op die grond gegooi en onherstelbaar beskadig. Gelukkig, met uiterste genade was my karavaan geensins beskadig nie.
Ongelukkig was die Swift karavaan, langs ons, se opligdak geheel en al afgeskeur deur die wind, en sowat 50 meter verder neergegooi. Arme mense moes onmiddellik oppak en vertrek. Jaar later het ek by die kamp eienaar verneem dat die karavaan in sy geheel afgeskryf was, want die skade was te veel om te herstel. So hartseer!
Hoop van harte jy kom reg!!
Ongelukkig ontgaan die besigheid se naam my. Naam gekry;
Western Cape Caravan Fitment center met telefoon 082 824 5126
Thanks everyone for the info. Will start phoning today. ( Dankie almaz vir die informasi )
Probeer Creative caravan worx in Sickland...ek lees goeie dinge van hulle. Ek self het hulle nie gebruik nie, want ek is in Gauteng
Skuus....dit moet Stikland wees, nie Sickland nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
