Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Manyane: Kom die oord weer reg, of kan ons hom maar afskryf ?
Indien die oord weer nie volgens standaard reg is nie, moet 'n mens hom afskryf, of gee 'n mens hulle maar nog kans om dinge beter te probeer maak ?
Roelf, kyk onder Customer feedback, tik in Manyane caravanpark en lees gerus die terugvoer daar, hier is een van iemand wat nou daar was, hoop dit help.
23 May 2014 flintstones
Roelf, hierdie is net een aanhaling, lees gerus self meer oor die oord.
Maybe the Flintstones never went there when it was as it should be?
Ons sal maar self sien volgende maand.
Ek weet net dat as hulle nie hul sokkies opgetrek het nie, sien hulle my nie weer nie...
Ek sal fotos neem en hier plaas as ek terugkom.
Die naweek by my swaer se vriend gehoor wat laas naweek daar was.
Die "A" ablusies se mans kant was glo nie reg nie, dis al.
Ons gaan dié langnaweek daar kamp saam met 'n paar kampvriende.
Dankie
wanneer volgende maand gaan jy daar wees? Ons gaan ook volgende maand met my suster en haar man uit Amerika, hoop ook hulle is op standaard. Gaan die 17-20Julie daar wees.
was in April die jaar daar net as n dagbesoeker, wou seker maak ek maak nie n fout nie. Het in die kamp in geloop en bietjie gekyk, als het netjies en reg gelyk. Dit beslis nie Mbizi of Bosfontein nie maar waar anders kan mens naby die groot 5 kom sonder dat hulle in hokke is?
We definitely went to Manyane in May 2014, and have been going there for 30 years. We have seen Manyane at it best and worst. We spent a week there, and we enjoyed it. Maintenance was in progress and there is still a lot to do after the floods experienced earlier in the year. But to write this resort off would be a shame.
Hopefully they will resore it to it's former glory. Wilsur will probably give us another update after he has been there.
Will be great if it gets back to the wonderful early 80's condition. We often just slept on the grass outside our vans.
Big Laz chased the staff all day to keep things tip top. Was very sad when he too succumbed to greed and the love of money..................
Een van hulle is my pa, so hy sal my kan vertel...
Hulle gaan net vir die naweek vanaf 24 tot 26 Julie.
