Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3745 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 327 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Lekker Pilansberg
Veilig terug by die huis en uitgepak na n heerlike naweek by Manyane. Ek wil graag noem dat ek nie seker was om wat te verwag nie. Ek het al baie slegte stories gehoor oor hoe agteruit dit het gegaan. Tot my verbaas dit lyk asof daar verseker stadig maar seker verbeterings aangebring. Die staff was baie vriendlik en behulpsaam. Die badkamers netjies en skoon. Glad nie gesukkel met warm water nie. Ek sal definatief weer terug gaan. Daar was twee goed wat gepla het. Daar is glad nie gras nie, so die voete raak lekker vuil. Ook, en die is nie die skuld van bestuur nie, maar die shebeens van die dorpie kan maar lekker raas. Al is dit nie oordowend nie, maar n mens sal graag die natuurlike nag geluide hoor. Nie te min, baie lekker naweek behalwe twee pap wield. Manyane sien my beslis weer.
Danie vir die terugvoer. Ons was begin Augustus by Bakgatla. Daar is dit nog net soos dit was. Manyane is lyk my eerste vir opgradeer. Die badkamers lyk vantaties.
Paul
Dankie vir terugvoer. Manyane bly een van ons gunstellinge. Vuil voete of te nie, daar is gelukkig water en seep.
Dankie vir die terugvoer.
Dankie vir die trugvoer, sal moet gaan kamp.
Ek het die naweek op Face Book 'n plaasing gesien van 'n dame wat verdwaal het tussen Bakgatla en Manyane. Nou die van ons wat Pilanesberg ken, dit is bitter moeilik om hier te verdwaal tensy jy heeltemal rigting bedinges is.
-James Baldwin-
Dankie Lou, ons is ook van plan om binnekort weer in daardie rigting te gaan, maar het nogal gedink aan Bakgatla ..... Weet nou nie meer so mooi nie, want as ek na die kommentaar hierbo kyk, lyk dit asof die plekkie maar nog verwaarloos word. Ons hoof probleem met Manyane was dat die geweldig besig (en dus meer lawaaierig) was as Bakgatla. Is die lawaai dus nou beter??
Ja nee kyk, ek het daai post ook gesien. As n mens so rigting "challenged" is dan n Tom Tom is nie n luxury nie maar n necessity!
Ek moet se, die enigste lawaai was van buite, binne was almal stil en bedagsaam. Dit is ook seker maar die luck of the draw, as daar n raaskaas die selfde naweek boek en langs jou staan, dit kan by enige plek gebeur. Ek dink ook n naweek in die middle van die maand sal stiller wees in die dorp se shebeens.
Baie jammer dat die uitklim plekke nie instandgehou word nie.Ons geniet dit altyd om versparrings te geniet by van die uitkyk punte. Wil nie n versnappering word nie.
Noord Wes Parke raad het nie baie geld vir parke nie, dit is dydelik as mens na die instand houding van die paie in die Pilanesberg kyk, nie te praat van die afklim plekke nie. Daar is 'n groep Friends of the Pilanesberg wat hard probeer om instand te hou, maar selfs hulle sukkel met fondse.
-James Baldwin-
dis nou half 'n draad kaap die, maar ek wonder hoe vergelyk Pilanesberg met 'n plek soos Marakele (behalwe die afstand wat obvious is)? sou jy eerder gaan kamp by pilanesberg, of by Marakele?
Ek het ook 'n rumour gehoor dat either ATKV of Forever gaan die Pilanesberg kampterreine oorvat?
Ek was nog nie by Marakele nie, so ek sal nie my opinie kan lig op dit nie. Dit sal great wees as ATKV die plek kan oorvat, die fooie sal natuurlik ook op gaan. Huidiglik is die fooie eintelik baie goed.
Ek het gesien baie privaat bakiies met n magnet op die sy wat se park official. Ek het een opgelet in die kamp terrein, ek het gewonder of hulle deel van die "friends of Pilansberg". Dit is so dat die paaie nie van die beste is nie, en die uitklim plekke ook al beter dae gesien het, maar op n positiewe note, die visitors centre is baie beter as wat dit was. Die winkel goed toegerus, en die kos het lekker geruik.
Louis ek glo Marikele salbaie beter wees, hulle is deel van SANPARKS.
Kyk net na die res van SANPARKS se parke. Daar is party SANPARKE waar die ablusies nie 100% is nie, maar oor die algemeen is die instand houding van paie en infrastruktuur redelik op datum.
Ons het al baie gevrae dat SANPARKS die Pilanesberg en Madikwe moet oorneem. Maar nou ja.
-James Baldwin-
